De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
17 Maart 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Die gelykenis van die saaier Skrifgedeelte: Lukas 8:4-15 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 Gebed

3 Vrede vir jou…

4

5 Die gelykenis van die saaier
(Lukas 8:4-15)

6 Die saad = die Woord van God
Die saaier = God Die grond = Ons

7 Die saad wat langs die pad val
Wanneer ons die Woord hoor, maar dit is amper net “toevallig”. Dit gaan by die een oor in en by die ander oor uit.

8 2) Die saad wat tussen die klippe val
Vir ‘n oomlik baie opgewonde oor God se Woord, maar wanneer versoeking en beproewing kom val die Woord van God maklik weg.

9 3) Die saad wat tussen die dorings/onkruid val
Groei todat die dorings/onkruid veroorsaak dat die saad nie verder kan groei en vrug dra nie. Dit word verstrik en versmoor duer die dorings/onkruid (sorge, rykdom, genieting van die lewe)

10 4) Die saad wat in die goeie grond val
Die Woord word gehoor met ‘n goeie en opregte hart, dit word bewaar en deur volharding en baie geduld goeie vrugte dra.

11 Is dat ons die kondisie van die grond kan laat verander sou ons wou.
Die GOEIE NUUS… Is dat ons die kondisie van die grond kan laat verander sou ons wou.

12 Ons word uitgenooi om onsself te vra: Hoeveel plek maak ek vir God se Woord in my lewe?
Waar lê my hart?

13 Die saad wat langs die pad val:
Net so ‘per toeval’ God se Woord gebruik = hart word na ‘n tyd hard. (Ek hoor nie meer so lekker nie…) Ons moet bewustelik tyd en plek maak vir God se Woord in ons lewens.

14 Wanneer daar ‘n permanente invloei van God se Woord in ons lewe is, sal die saad nie so maklik net langs die pad kan val nie.

15 2) Die saad wat tussen die klippe val
Miskien is daar klippe in jou hart Daar is iets wat keer dat die saad inval en gevolglik kan die saad nie wortel skiet nie Ons moet mekaar se hande vat en mekaar help om die klippe in ons lewens weg te rol

16 3) Die saad wat tussen die dorings/onkruid val
Die sorge van die lewe kan God se Woord in jou lewe verdruk. Dorings moet nie die saad in ons lewens uitwis nie. Rykdom = Dit is nie hoeveel goed jy besig nie, maar eerder hoeveel goed jou besit. Aardse plesier is nie ‘n probleem nie. Die probleem is wanneer aardse plesier nooit ‘n versadigings punt bereik nie.

17 4) Die saad wat in die goeie grond val
As dit kom by God se Woord- die saad- moet ons onsself plant langs ‘n waterstroom. Ons moet onsself in goeie grond plaas. Begin deur om weer vreugde in God se Woord te vind. En omring jou met mense wat saam met jou wil werk aan die kondisie van die grond in jou lewe en ook hulle eie lewens.

18 Ons kom terug na die vraag wat elkeen van ons, onsself afvra vanoggend: Waar lê my hart?

19 Die verhaal van die saadjie…

20 Is dat ons die kondisie van die grond kan laat verander sou ons wou.
Die GOEIE NUUS… Is dat ons die kondisie van die grond kan laat verander sou ons wou.

21 Hoe lyk die kondisie van jou grond???

22 Gebed

23 Dankoffers

24 Ontvang die Here se seën

25 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google