De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Afhanklikheid van God.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Afhanklikheid van God."— Transcript van de presentatie:

1 Afhanklikheid van God

2 Afhanklikheid van God KERSFEES 2015

3

4 Matt 5:3 Geseend is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die Koninkryk van die hemel.

5 Matt 5:3 GELUKKIG is die wat weet hoe NODIG hulle God het, OF WERKLIK GELUKKIG is hulle wat ARM IN HULLE GEES Is, Matt 5:3 Geseend is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is,

6 GOD SE HEERSKAPPY WANT Koninkryk van die hemel: God se koningskap
Matt 5:3 GELUKKIG is OF WERKLIK GELUKKIG Matt 5:3 Geseend is …. , WANT aan hulle behoort die Koninkryk van die hemel. Koninkryk van die hemel: God se koningskap Redding Die kerk Verloste heelal GOD SE HEERSKAPPY

7 1 Petrus 5: 6-7 Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het. Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. Afhanklikheid van God

8 ONAFHANKLIKHEID AFHANKLIKHEID Passief Aktief Ek weet Ek weet nie Selfgesentreed Gaan nie oor my Eks okay Eks nie okay nie Eks nie te “bad” nie Eks ‘n sondaar Uitkoms/oplossing Hoop Uiterlik Innerlik Ek kan - trots Ek kan nie - nederig

9 ONAFHANKLIKHEID AFHANKLIKHEID Dis EK Dis GOD Dit maak nie saak nie Dit maak saak Blindheid Jy sien Doofheid Jy hoor Eks op my eie God is by my Ek betaal vir myself Eks te arm Seker Nie seker nie Alles sal reg wees Alles is nie altyd nie

10 Afhanklikheid van God Jakobus 4: 13 – 17 Kom nou, julle wat se:
“Vandag of more sal ons na die en die stad toe gaan en ‘n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe more sal wees nie! Julle is maar ‘n damp wat ‘n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder se: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.”

11 Resep Afhanklikheid van God Jesus se menswording Kersfees 2015
Immanuel Dis ‘n geloofsbelydenis Dis ‘n getuienis


Download ppt "Afhanklikheid van God."

Verwante presentaties


Ads door Google