De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hartlik welkom in die Erediens!

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hartlik welkom in die Erediens!"— Transcript van de presentatie:

1 Hartlik welkom in die Erediens!
Sondag, 23 Junie 2019 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: Wat die hart van vol is… Teks: Spreuke 9:10 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2

3 Vrede vir jou…

4

5 Wat die hart van vol is….

6 Ek het jou nie so grootgemaak nie…

7 Die grootste skool in die lewe, is die lewe self…
Die lewe laat ons dinge op ‘n sekere manier doen en ook op ‘n sekere manier praat.

8 Ons geloof “lek uit” deur die woorde wat oor ons lippe kom
As iemand vanoggend jou woordeskat moet beskryf, hoe sal hulle dit beskryf?

9 Woorde kan een van twee goed wees: 1) Wapens van massa vernietiging;
OF 2) Boumateriaal

10 Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.
- Spreuke 9:10

11 - Wie skinderstories versprei, is ‘n dwaas (Spreuke 10:18)
- Goddelose stel met wat hulle sê, dodelike hinderlae vir ander (Speuke 12:6); - Wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet (Spreuke 13:3); - ‘n Krenkende woord laat woede ontvlam (Spreuke 15:16)

12 - Skynheilige woorde breek mense
(Spreuke 15:4) - Die dwaas stel nie belang in insig nie, hy wil net sy eie opinie bekend maak (Spreuke 18:2) - ‘n Dwaas se mond is sy ondergang, sy eie woorde is ‘n dodelike strik (Spreuke 18:7)

13 Studie gedoen: 2000 mense wat daagliks in die verkeer ry; Gevind gemiddelde motorris ry +/- 600 km ‘n maand; Gebruik 41 vloekwoorde per 160km wat gery word.

14 Lelik praat het deel geword van ons lewe.
Statistiek toon dat ons morsig is met ons woorde.

15 Die woorde wat ons gebruik is deel van ons geloof
Die woorde wat ons gebruik is deel van ons geloof. Daarom as ons as ‘n wyse man/vrou wil optree, moet ons, ons woorde onder beheer kry. Hoe kan ons dit regkry???

16 Wysheid is skaars 1 uit 1000! Dit het ek gevind, sê die Prediker, toe ek een en een bymekaargesit het om die regte insig te kry. Wat ek nog altyd soek, het ek nie gevind nie. Ek het wel uit duisend mense een betroubare man gevind, maar so ‘n vrou het ek onder hulle nie gevind nie. (Prediker 7:27-29)

17 Bid vir wysheid

18 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. Maar ‘n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos ‘n brander in die see wat deur die wind gejaag en heen en weer gedryf word. So ‘n mens wat altyd aan die twyfel is en onbestendig is in al sy doen en late, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie. (JAKOBUS 1:5-8)

19 As julle egter in ‘n situasie kom waar julle twyfel oor wat die regte ding is om te doen, gaan vra vir God. Hy sal nie snaaks van julle dink of julle verwyt omdat julle onseker is hoe om vir Hom te leef nie. Hy sal julle eerder help met alles wat julle nodig het. Gaan vra; Hy sal gee. Maar een ding moet julle nie doen nie. Moenie twyfel dat God julle regtig sal help nie. Verwag en weet vir seker dat Hy sal help. Mense wat twyfel of God regtig na hulle sal luister, is soos golwe op die see.

20 Die wind waai daardie golf heen en weer
Die wind waai daardie golf heen en weer. Die een oomlik sien jy di ten die volgende oomlik is dit weg. Dit is ‘n goeie voorbeeld van iets wat g’n koers of sekerheid het nie. Die voorbeeld pas by iemand wat gedurig twyfel of die Here hom regtig gaan help. Vir so iemand sal die Here nie veel beteken nie, want nes hy gebid het dat die Here hom moet help, swaai hy om en sê dat dit nie kan of sal gebeur nie. En wat help dit? (DB)

21 Bid vir wysheid Wysheid is ‘n dag tot dag gebed
(Here, laai my geloof op my hande, voete, kop en gedagtes, maar Here…ook op my lippe)

22 Bid vir ‘n wag voor jou mond…
Psalm 141:3: Sit ‘n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê. Sekuriteit…

23 Praat hartlangs – Gebruik harttaal
Volg die wysheid roete Spreuke 10:11- Die woorde van die regverdige (wyse) bring lewe en geluk; Spreuke 11:13- Daar is wysheid in die woorde van die een wat insig het. Praat hartlangs – Gebruik harttaal

24 Woorde is deel van ons geloof!
Samevatting: Ons dade moet spreek van ons geloof, maar ons moet nie die rol wat ons woorde speel vergeet nie. Woorde is deel van ons geloof! 1) Wysheid is skaars; 2) Bid vir wysheid; 3) Bid vir ‘n wag voor jou mond; 4) Volg die wysheid roete

25 Laat, Heer, U seën op hom daal, U guns uit Sion hom bestraal!
Laat, Heer, u seën op hul daal Lied 268 : 1 Laat, Heer, U seën op hom daal, U guns uit Sion hom bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, U seën oor hom gebied!

26

27 Dankoffers

28 Dankgebed en voorbidding

29 Ontvang die Here se seën

30


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens!"

Verwante presentaties


Ads door Google