De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

oproep tot wagters op die mure

Verwante presentaties


Presentatie over: "oproep tot wagters op die mure"— Transcript van de presentatie:

1 oproep tot wagters op die mure
ross van niekerk

2 wag aan die slaap Genesis 2:15
Toe het die HERE God die mens geneem en hom in die tuin van Eden gestel om dit te bewerk en te bewaak. shamar (wagter) Beskerm Behou uit Dutch Sheets: Watchman Prayer

3 hoekom bid? hoekom betrokke raak? In God se gelykenis
[Gen 1:3,26; Prov 18:21] Om te heers [Gen 1:26-27, Ps 8; Ps 115:16] Menslike interaksie [John 1:14; 3:16]

4 hoekom bid? petrus se waarskuwing 1 Peter 5:8
Wees waaksaam en nugter, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.

5 bewaak wat? drie kritieke areas Skat [Markus 3:27]
Stad [Jesaja 62:6-7] Oes [1 Kronieke 11:13-14]

6 En Ek het onder hulle ‘n man gesoek wat ‘n muur kan bou en voor my aangesig in die bres kan staan vir die land, sodat Ek dit nie sou verwoes nie; maar Ek het niemand gevind nie. [Esegiël 22:30]

7 o Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie… Jesaja 62:6-7

8 Op my wagtoring wil ek gaan staan en op ‘n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek… [Habakuk 2:1]

9 doel van wagstaan kennis bring die oorhand 2 Korintiërs 2:11
Moenie sonder insig wees oor die gedagtes, planne, truuks en slinkshede van die vyand nie, sodat hy nie voordeel oor jou het nie. (frasering van Dutch Sheets)

10 die aantuiging teen die “huis van gebed” Jesaja 56:10-11, 57:1
Hulle wagte is almal blind, hulle merk niks nie; hulle is almal stom honde wat nie kan blaf nie; wat dromerig lê, lief is om te sluimer… almal loop hulle eie pad, elkeen na sy onregverdige wins, almal saam. Die regverdige kom om, en daar is niemand wat dit ter harte neem nie; dié wat aan die verbond getrou is, sterf sonder dat iemand begryp…

11 die aantuiging teen die “huis van gebed” blind onkundig stom
dromerig en sluimerend selfgefokus (eie pad, wins, grondgebied) gee nie om nie begryp nie

12 wees waaksaam 1 Thessalonicense 5:6,17
Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons wakker bly en nugter wees. Bid gedurig.


Download ppt "oproep tot wagters op die mure"

Verwante presentaties


Ads door Google