NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Gedagtenis maaltyd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November 2 1 8 8   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 47 van 2018 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Lettie Koekemoer - het rugoperasie gehad Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Lettie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Bid asb vir Francious Naude vir spoedige herstel Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles. 10 000 dankies aan U vanoggend! 25 25 November 2 1 8 8 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Die seëninge van gehoorsaamheid Deuteronomium 28:2 In 'n opname is honderde mense gevra, 'Wat is die beste ding wat die afgelope vyf jaar met jou gebeur het? Snaaks genoeg het baie, 'Niks nie' geantwoord. God se Woord belowe aan ons daaglikse brood, daaglikse voordele en daaglikse seëninge en tog kon hierdie mense nie aan een goeie ding dink wat in 'n halwe dekade met hulle gebeur het nie! Die skrywer John Mason merk op: 'Ons sien dinge tipies nie soos hulle is nie, maar soos ons is. Afhangende van hoe ons onsself posisioneer, sal ons die bewyse van God orals, of nêrens sien nie. Te dikwels is ons gedagtes net op een ding gefokus. Ons kyk uit vir rooi, dus sien ons blou nie raak nie; ons dink môre, terwyl God nou sê. Ons soek orals terwyl die antwoord onder ons neuse is. Wanneer 'n persoon reg geposisioneer is, is hy reg om alles te ontvang wat God vir hom het.' Die Bybel sê, 'Al hierdie seëninge sal oor jou kom en by jou bly wanneer jy die Here jou God gehoorsaam: In jou stede en in jou oop velde sal jy geseën wees. Jy sal geseën word met baie kinders... Jy sal geseën word waar jy ook al beweeg, of jy nou kom of gaan. Die Here sal jou vyande oorwin wanneer hulle jou aanval... Die Here sal jou seën in alles wat jy doen... As jy luister na hierdie opdragte van die Here jou God wat ek vir jou gee en dit noukeurig nakom, sal die Here jou die kop maak en nie die stert nie...' (verse 2-13 NLV). Let wel: '...wanneer jy die Here jou God gehoorsaam...' God se liefde is gewaarborg en onvoorwaardelik. Sy seëninge verg egter samewerking van jou kant af. Leef vandag dus in gehoorsaamheid aan Hom. FOKUS OP JOU EIE TALENTE Geen mens kan ‘n beter mens wees deur te begeer wat ander het nie. Jy kan wel geluk en innerlike bevrediging vind wanneer jy daardie gawes en talente wat jy het, begin waardeer. Sê dankie deur jou talente in GOD se diens te gebruik en dit as’t ware so vir HOM terug te gee. Dan sal mense SY liefde in jou lewe ervaar. Peet van der Westhuizen HERE, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang het, kom alles van U af. Ps 16:5 Besluite Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie; leef daarmee saam, maak dit ‘n deel van jou lewe. So sal jy guns verwerf en byval vind by GOD en mens. Spreuke 3:3-4 Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2018 Kersdiens @08:00 NG Kerk ‘n Deins om nie te mis nie Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.