NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Omdat.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie 2 1 6 6   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 27 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Chenique vd Merwe – sy het ernstige gebed nodig (Dokters kan nie uitvind wat fout is nie) 03 03 Julie 2 1 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 WORD STERKER DEUR VERANDERING (Deel 1) Wanneer geloof ‘n toets deurstaan kan jy volhard – Jak 1:3 Verandering is een ding in die lewe waarop ons altyd kan staatmaak. Ons probeer keer maar verandering wag nie, dit oorval ons eenvoudig. Om deur verandering sterker te word, moet ons opgee, opskerp en onsself verhard. Eerstens, moenie die stres van verandering probeer systap nie. Verandering is onafwendbaar, daar is geen uitkoms nie. Hou op om dit as die vyand te beskou, omarm dit eerder as 'n vriend. Jy kom slegs waar jy moet wees wanneer jy die perd in die rigting stuur waarheen dit in elk geval besig is om te hardloop! Tweedens ons veg of vlug instink is nie bevoeg om skielike verandering te hanteer nie. Daar is egter 'n oplossing : dra jou lewe volkome aan GOD op en bid om Sy wysheid,....besef jy nie dat GOD so goed vir jou is omdat Hy vir jou tyd wil gee om tot inkeer te kom nie? Rom 2:4 God het ons lief soos ons is, maar te lief om ons te laat staan soos ons is. Laastens, soos 'n grapmaker gesê het, "Ek sou geen energie gehad het, as dit nie vir stress was nie!" Maak jy dinge vir jouself moeiliker as wat nodig is? Praat jy geloof of praat jy vrees? Probeer jy jouself oortuig dat jy nie die verandering kan baasraak nie?? Is jy op die punt om op te gee? As jy sukkel om jou situasie te verstaan, lees die volgende woorde : "WANNEER 'N MENS SE GELOOF 'N TOETS DEURSTAAN, VEROORSAAK DIT DAT JY KAN VOLHARD.“ Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle jul lewensdoel bereik en geestelik gesond wees - Jak 1:3-4 ONEERLIKHEID ?? Lukas 16:10 GROOT WAARHEID . . . Beheer hoe jy kommunikeer Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het iemand gepraat soos hierdie man nie.” Johannes 7:46 Gedagte vir die week : ?? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 26 Aug 2016 Onbeperk konsert NG Kerk 04 Nov 2016 Johann Ackerman NG Kerk Hierdie aande mag jy nie misloop nie. Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.