De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?"— Transcript van de presentatie:

1 Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
♫ Turn on your speakers!

2 As julle My liefhet, bewaar my gebooie. Johannes 14:15

3 Ag,as hulle maar so 'n hart gehad
het om My te vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan.. Deut. 5:29

4 Tot die wet en tot die getuienis ! As hulle nie spreek volgens hierdie
woord nie, is hulle 'n volk wat geen dageraad het nie. Jesaja 8:20

5 Want die aarde is ontheilig onder
sy bewoners, want hulle het die wette oortree, die insetting geskend, die ewige verbond verbreek. Jesaja 24:4

6 en sy gebooie nie bewaar
1Joh.2:3,4 En hieraan weet ons dat ons Hom ken, as ons sy gebooie bewaar. Hy wat sê: Ek ken Hom en sy gebooie nie bewaar nie-is 'n leuenaar en in hom is die waarheid nie.

7 maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van
En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons Sy gebooie bewaar. Hy wat sê: ek ken Hom - en Sy gebooie nie bewaar nie - is 'n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 1 Joh.2:5 maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword.Hieraan weet ons dat ons in Hom is.

8 Aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig
sal word nie,want deur die wet is die kennis van die sonde. Romeine 3:20 Julle is my vriende as julle alles doen wat ek julle beveel. Johannes 15:14

9 Want voor die wet was daar al sonde in die wêreld; maar
sonde word nie toegereken as daar nie 'n wet is nie. Rom.5:13

10 Ag, as jy maar na my gebooie geluister het, dan sou jou vrede
Jes.48:18 Ag, as jy maar na my gebooie geluister het, dan sou jou vrede gewees het soos 'n rivier en jou geregtigheid soos die golwe van die see. Want dit is die liefde tot God dat ons sy gebooie bewaar, en sy gebooie is nie swaar nie. 1Joh.5:3

11 Jy moet dan weet dat die HERE jou God God is, die getroue God
wat die verbond en die goeder- tierenheid hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou, in duisend geslagte. Deut. 7:9

12 Lê dan hierdie woorde van my weg in julle hart en in julle
siel, en bind dit as 'n Teken op julle hand en laat dit as 'n voorhoofsband tussen julle oë wees. Deut.11:18

13 vir die wat onder die wet
Rom.3:19 Nou weet ons dat alles wat die wet sê, hy dit sê vir die wat onder die wet is, sodat elke mond gestop en die hele wêreld voor God doemwaardig kan wees.

14 Want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar
as julle deur die Gees die werke van die liggaam dood- maak, sal julle lewe. Rom.8:13 Rom.8:4 sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Rom.8:5 Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.

15 Rom.8:7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is,
want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. Psalm 119;151,152 U, o HERE, is naby, en al u gebooie is waar- heid. Lankal het ek geweet uit u getuienisse dat U hulle vir ewig gegrond het.

16 Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die
openbaring verstaanbaar maak ? Vir die wat van die melk gespeen, wat van die moederborste wegge- neem is ? Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier 'n bietjie, daar ,n bietjie. Jes.28:9,10

17 1 Joh.4:19 Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier
is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar. Ope.14:12 1 Joh.4:19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. Alta Strydom


Download ppt "Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?"

Verwante presentaties


Ads door Google