NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
BYBEL BRAINTEASERS.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Dankie is ‘n wonderlike woord – diep, wyd, hoog en lank
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November 2 1 8 8   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 45 van 2018 Voorbidding Dank Gebede -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles. 10 000 dankies aan U vanoggend! 11 11 November 2 1 8 8 Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – hulle het elke gebed nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Alta Faurie vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Suzette Fourie se dogter - haar dogter het kanker Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Lettie Koekemoer - het rugoperasie gehad Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Lettie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Waar om aan te klop vir hulp Deuteronomium 28:2 Wanneer jy hulp nodig het, blaai na Psalm 25 en let op wat Dawid gedoen het. 1) Hy het geweet waarheen om te gaan. 'Ek rig my tot U, Here.' Onlangs het 'n leser ons gevra om te bid vir 'n familielid wat pas met fase vier kanker gediagnoseer is. Hoe vinnig kan ons lewens nie verander nie! Waarheen kan ons in sulke oomblikke draai? Na God toe. Hy word deur baie name in die Skrif geken waarvan een Jehovah-Rapha is - die Here wat genees. Hoe wonderlik is dit nie! Sy Woord sê, 'Hy...genees al jou siektes' (Psalm 103:3 NLV). By God is geen siekte ongen eeslik nie, wat beteken dat jy vandag in vertroue na Hom toe kan gaan. 2) Hy het geweet Wie om te vertrou. 'Ek vertrou op U, my God!..' (Psalm 25:2 NLV). 'n Man of vrou sonder God moet self die rol van God in sy of haar lewe vervul. Dit mag dalk doenbaar in die goeie tye wees, maar wat van kwaadaardige selle, foutiewe hartkloppe, afdankings by die werk of finansiële probleme? Na wie toe draai jy dan? 'Ek rig my tot U, Here.' 3) Hy het geweet hoe om te bid: 'Wys my, leer my, lei my.' 'Here, wys my die weg... leer my u paaie. Lei my deur u waarheid... want U, o God is my redder...' (verse 4-5 NLV). Die teoloog, Richard Foster, sê, 'Om te bid is om te verander. Dit is die sentrale manier wat God gebruik om ons te transformeer. As ons nie gewillig is om te verander nie, sal ons gebed gou prysgee.' Het jy daaroor gebid? Indien nie, gaan dadelik in God se teenwoordigheid in. Dis waar jy die hulp sal kry wat jy nodig het. Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 11 Nov 2018 Kerssangdiens @18:00 Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.