De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16

Verwante presentaties


Presentatie over: "“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16"— Transcript van de presentatie:

1 “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16

2 ‘n Lig wat die glans van God se liefde versprei
Gebed, die kragbron van ons lewe… vir mense wat ‘n lig wil wees (Die Onse Vader-gebed)

3 Toetrede – sit asb Lied 169:1-3

4 Votum en Seëngroet “Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees”–Ps 27:1

5 Lofprysing – staan asb Lied 456:1-3

6 Aanbidding – sit asb Lied 280:1-3 Lied 276:1,2

7 Geloofsbelydenis van Nicea
Ons glo in God, die almagtige Vader, En in een Here, Jesus Christus, die eniggebore Seun van God, Lig uit Lig, waaragtige God uit waaragtige God. Ons glo in die Heilige Gees, die Heer en Lewendmaker.

8 Toewyding – sit asb Lied 257:1-3

9 “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16

10 Gebed is vir Dissipels Gebed rig ons op God se werke
Gebed is vir mense wat swaarkry, siek is, sondig, afdwaal Gelowige gebed??

11 Gebed is vir Dissipels Weet hoe Jesus mense se lewens verander – vissers van mense Sien wanneer mense God nodig het Is jy ‘n dissipel?

12 Die Onse Vader – inhoud Bely God as Vader Bely God as Koning
Bely God as Versorger

13 God as Vader Job verloor alles
Job 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien” Ken jy God as Vader?

14 God as Koning Dawid en Goliat 1 Sam 17:31-47
Wat is die verskil tussen Saul en Dawid? V46 “Israel het ‘n God” Is God jou Koning?

15 God as Versorger Lukas 15 – Die verlore seun
“Ek sal opstaan…” Ek het my Vader nodig Kos, vergewe my, verlos my Hoe verlore is ek?

16 Die gebed van ‘n dissipel is ‘n lig
Jak 5:16 “die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking”

17 Offers

18 Slotsang Lied 267:1-4


Download ppt "“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16"

Verwante presentaties


Ads door Google