NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie 2 1 7 7   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 01 van 2017 Voorbidding Dank Gebede 01 Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Leah Rynders – bid vir genesing 01 Janurie 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Ken GOD hierdie jaar … “Laat hulle wat wil spog, dit doen omdat hulle my ken…” Jesaja 30:21 GOD sê: ‘Mense met insig moenie spog met hulle kennis nie. Sterk mense moenie grootpraat oor hulle krag nie. Ryk mense moenie roem in hulle rykdom nie. Laat hulle wat wil spog, dit doen omdat hulle MY ken, en begryp dat EK die HERE is…’. As jy GOD nie ken nie, maak dit nie saak hoeveel geld jy in jou bankrekening het nie, watter diplomas teen jou muur hang of watter posisie jy by jou maatskappy beklee nie. Totdat jy nie in ‘n verhouding met GOD is nie, het jy nog nie werklik begin leef nie! Om HOM te ken is om die waarheid oor jouself te leer. Nadat Petrus die wonderwerke van CHRISTUS waargeneem het, het hy erken “ek is ‘n te groot sondaar om by U te wees” (Luk 5:8). Toe die profeet Jesaja die HERE op SY troon sien sit het, het hy uitgeroep, ‘ellende het my getref!’ (Jes 6:5). GOD wys jou egter nie die waarheid oor jouself en laat dit net daar nie. Nee, soos ‘n goeie dokter, wys HY jou dat jy siek is, sodat jy die regte behandeling vir jou sonde kan kry – verlossing deur die bloed van JESUS. As jy nog nooit JESUS CHRISTUS as jou VERLOSSER aanvaar het nie, begin hierdie nuwe jaar deur te bid: “HERE, ek het berou en wil wegdraai van my sonde af. Ek plaas my lewe in U hande, en ek vertrou U as my HERE en VERLOSSER. Deur die geloof ontvang ek die gawe van die ewige lewe. Van vandag af vra ek U om my te lei en U wil deur my te vervul. In JESUS se NAAM bid ek dit. Amen!! Voorspoedige 2017!! Ons wens elke gemeentelid ‘n voorspoedige 2017 toe. Mag ons nooit in hierdie uitdagende jaar wat voorlê OOIT vergeet waar ons hulp vandaan kom nie. Vat GOD oral saam met jou! Moet HOM NOOIT agter laat nie!! Onthou : goed of sleg – het altyd ‘n verval datum! Danie; Deon; John & gesinne GROOT WAARHEID. . . Gedagte vd week Gedagte vir die week : ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22-25 Jan 2017 Vlam Vat-Thinus Benade NG Kerk 08-12 Mei 2017 Vaal Got Talent 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.