MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Omdat.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 03 van 2018 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing Bid asb vir MJ Jacobs vir volle genesing Bid asb vir Kobus v Rensburg – hy het kanker en begin met chemo Dank Gebede 21 21 Januarie 2 8 8 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Tyd loop. Sorg dat jy saamloop Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Ek vermoed een van die mees gebruikte uitdrukkings gedurende hierdie tyd van die jaar is dat tyd vlieg. Teen die tyd van die jaar is almal bewus van die spoed van tyd. Verlede jaar se uurglas is leeg. Dit voel soos gister toe die nuwejaar aangebreek het en nou is 2017 alweer in die oujaar-seisoen. Praat van vinnig! Een van die groot uitdagings is om egter saam met die tyd te beweeg, ook wanneer 2018 op ons elkeen se voorstoep is. Bedoelende, ons moenie uit pas raak met die tyd nie. Soos die stam van Issaskar in 1 Kronieke 12:32 moet ons goeie tydlesers wees. Ons moet weet wat om te doen en wanneer om dit ook te doen. Ons moet die Here se wysheid in 2018 indra, nie net ’n paar tydelike nuwejaarswense nie. Ons moet leer om die tyd uit te koop, of dit nou die laaste dae van 2017 is, of die nuwe jaar s’n, soos wat Paulus skryf in Efesiërs 5:16. Dit vra om Spreuke se soort wysheid om nie saam met elke nuwe stroom meegesleur te word wat rondom ons vloei nie. Dit vra om dapperheid om nie deur vrees vir die onbekende oorspoel te word nie. Maar dit vra veral van ons om ons hand styf in die Here se hand te hou in 2018. deur Stephan Joubert Te veel hemelse seëninge om op te gebruik Onlangs, terwyl ek in Duitsland ‘n akademiese byeenkoms moes bywoon, kyk ek na ‘n TV program oor die Duitse polisie. Dit het gehandel oor polisiemanne wat ‘n man wou arresteer omdat hy sy vrou en kinders verplig het om onwettig op straat te bedel. Nee, dit was nie omdat hulle brandarm is nie; hulle moes bedel om sy super luukse Duitse motor af te betaal. Regtig! Die ergste was dat hierdie man gemeen het hy doen niks verkeerd nie. Sy familie kon minstens nou in luuksheid ry na hulle verskillende bedelpunte! Eina! Wat sal mense nie alles doen vir besittings en luukshede nie. Mag die Here ons van sulke gierigheid bewaar. Mag Hy ons leer om tevrede te wees met die bietjie wat ons het, en om bly te wees oor die baie genade wat ons uit Sy hand ontvang. Mag Hy ons leer om ons seëninge oor en oor te tel, en om elke stukkie genadebrood te geniet wat ons vandag by Hom gekry het. Want ons het! God het gesorg dat daar nogmaals brood op ons tafel is. Wag, ons het meer as genoeg vir vandag gekry. Ons is oorlaai met hemelse seëninge, te veel om te tel, of op te gebruik. Gedagte vir die week Tel jou seëninge een vir een en wees dankbaar oor alles!! ??? Dankbaar vir my huisgesin Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 28 Jan 2018 Leon Feirreira NG Gemeente MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie! deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.