De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet."— Transcript van de presentatie:

1 Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet weet, is jy regtig, lief vir Hom?

2 Sit plat en fluister Ek is lief vir Jesus! Sit plat en fluister ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet weet, is jy regtig, lief vir Hom?

3 Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Sit plat en fluister ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet weet, is jy regtig, lief vir Hom?

4 My God is so groot So sterk en so magtig, daars niks wat my God nie kan doen! (X2)

5 Die berge maak Hy, riviere daarby, die see en alles daarin
Die berge maak Hy, riviere daarby, die see en alles daarin. My God is so groot, so sterk en so magtig, daars niks wat my God nie kan doen.

6 My pa is die Koning van die heelal jy weet, en kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie Die winde kan waai en die berge kan val, Hy’t gesê Hy voorsien en Hy sal Ek’s die Koning se kind, ja dit maak my ‘n prins(es) My lewe is Christus selfs die dood is ‘n wins Vir niks is ek bang nie, dit sê ek jou nou: My Pa is die Koning, onthou!!!

7 Weet jy dat Jesus jou liefhet Weet jy, dat Hy baie van jou hou Sommer net soos jy is Want jy’s kosbaar en spesiaal vir Hom.

8 ‘n Liefdevolle Pa

9

10 God verras ons!

11 Hy is bly oor ons!

12

13


Download ppt "Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet."

Verwante presentaties


Ads door Google