De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Wat my ma my geleer het.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Wat my ma my geleer het."— Transcript van de presentatie:

1 Wat my ma my geleer het

2 “As jy van die swaai afval en jou nek breek kan jy nie saam met
LOGIKA “As jy van die swaai afval en jou nek breek kan jy nie saam met my dorp toe gaan nie”

3 “As jy so oud soos ek is sal jy verstaan”
WYSHEID “As jy so oud soos ek is sal jy verstaan”

4 “As jy nie jou speltoets deurkom nie, gaan jy nooit ‘n werk kry nie”
OM VOORUIT TE DINK… “As jy nie jou speltoets deurkom nie, gaan jy nooit ‘n werk kry nie”

5 “As jy nie ophou op jou oë so te trek nie, gaan hulle so bly staan”
GESONDHEID “As jy nie ophou op jou oë so te trek nie, gaan hulle so bly staan”

6 “Trek jou trui aan, dink jy nie ek weet jy kry koud nie?”
MOEDERINSTINK “Trek jou trui aan, dink jy nie ek weet jy kry koud nie?”

7 “Dink jy jy is in stal gebore?”
OOR MY HERKOMS “Dink jy jy is in stal gebore?”

8 OM ‘N UITDAGING TE AANVAAR
“Wat dink jy? Antwoord my wanneer ek met jou praat…. Moet my terug antwoord nie!!”

9 “Wanneer die grassnyer jou tone afsny, moenie by my kom huil nie”
WAARSKUWINGS “Wanneer die grassnyer jou tone afsny, moenie by my kom huil nie”

10 “As jy nie jou groente eet nie, sal jy nooit grootword nie!”
OM ‘N GROOTMENS TE WORD “As jy nie jou groente eet nie, sal jy nooit grootword nie!”

11 OOR MY GENE “Jy is net soos jou pa”

12 “Wag totdat jou pa by die huis kom…!”
VERWAGTING “Wag totdat jou pa by die huis kom…!”

13 REGVERDIGHEID “Wanneer jy eendag kinders het hoop ek hulle is net soos JY!! Dan sal jy weet hoe dit voel!”


Download ppt "Wat my ma my geleer het."

Verwante presentaties


Ads door Google