De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

moenie die smiley vergeet nie

Verwante presentaties


Presentatie over: "moenie die smiley vergeet nie"— Transcript van de presentatie:

1 moenie die smiley vergeet nie
deur Jelleke Wierenga

2 wa is jy nou?

3 wat doen jy?

4 ek verlaaaang!

5 kani wag vi satdag!

6 so baja om te sê!

7 lief vi jo!

8 woorde woorde woorde dit was ons kos

9 sms’e en e-pos

10 en elke oomblik wat ons kon praat oog met oog

11 lip lees lip

12 vingers voel vel

13 al ons jare te min vir ons twee saam.

14 Hoe het jy so gou genoeg van my gehad?

15 Skielik is jy so siek en sat

16 dat jy net 14 woorde nodig het om jou afsê in ‘n sms te set:

17 Dit werk ni me vi my ni jamr wil jou nie we sien ni.

18 Met ‘n smiley daarby


Download ppt "moenie die smiley vergeet nie"

Verwante presentaties


Ads door Google