De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KONTAK Theo de Jager bl. 51.

Verwante presentaties


Presentatie over: "KONTAK Theo de Jager bl. 51."— Transcript van de presentatie:

1 KONTAK Theo de Jager bl. 51

2

3 Verskillende vorme van kommunikasie/ om kontak te maak.

4

5 Mosselbaai se posboom

6

7

8 kontak Dui op kommunikasie tussen mense
Daar is verskillende maniere waarop mense mekaar kan kontak, bv. Om ‘n brief te skryf. of om te bel.

9 Kontak: Ek kon jou met ‘n selfoon bel om te sê dat ek jou baie mis, maar die kaart was gekrap, die batterye pap en die boodskap het in die niet verdamp. Ek het vir jou ‘n brief geskryf en my hart se hoeke daarin uitgewas maar my pen was krom,my vingers te dom om die woorde in die koevert te pas. Toe het ek maar ‘n duif gestuur sonder skrif of klank, en nou wag ek, hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom met ‘n takkie blare in sy bek.

10 WOORDVERKLARING Kontak Om in aanraking te kom met iemand Kaart SIM kaart Die batterye pap Sy selfoon moet gelaai word In die niet verdamp Wegraak; heeltemal verdwyn Uitgewas Skoongemaak Koevert Briefomslag waarin jy ‘n brief bêre Duif dove

11 1. Ek kon jou met ‘n selfoon bel 2. om te sê dat ek jou baie mis, 3
1.Ek kon jou met ‘n selfoon bel 2.om te sê dat ek jou baie mis, 3.maar die kaart was gekrap, die batterye pap 4.en die boodskap het in die niet verdamp. In eerste strofe praat spreker van moderne kommunikasie/tegnologie. Jou – verwys moontlik na geliefde wat hy agter gelaat het. Mis - Hy verlang na geliefde Negatiewe woorde – kon(het dus nie kontak gemaak nie); Maar – dui op teentelling wat gaan volg. 2 praktiese redes hoekom hy nie kon kommunikeer nie – kaart gekrap (SIM – kaart) en battery pap Tegniese rede – boodskap verdwyn in kuberruimte.(Niet verdamp) Gebruik woord verdamp om aan te sluit by mis.

12 5. Ek het vir jou ‘n brief geskryf 6
5.Ek het vir jou ‘n brief geskryf 6.en my hart se hoeke daarin uitgewas 7.maar my pen was krom,my vingers te dom 8.om die woorde in die koevert te pas

13 ‘n Hart het nie hoeke nie.
Spreker kan nie gevoelens verwoord nie. Haal tog moontlik sy diepste gevoelens uit. Hart se hoeke – metafoor- moeilik om daaroor te skryf. Pen was krom – letterlik – pen gebreek figuurlik – kan nie gevoelens uitdruk nie. Vingers dom – sukkel om te skryf wat hy dink. Koevert – (envelope) – koevert het hoeke

14 9. Toe het ek maar ‘n duif gestuur
10. sonder skrif of klank, en nou wag ek, 11. hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom 12. met ‘n takkie blare in sy bek.

15 Hy het niks saam met die duif gestuur nie.
Nie ‘n nota of enige iets nie. hy verwys na die tyd van Noag. sonder skrif – alliterasie doen drie goed – wag, bid en hoop. takkie blare in bek sal beeld wees van hoop en dat sy geliefde hom vergewe het.

16

17 kommunikasie, veral hoe moeilik dit soms is om jou gevoelens/
Tema kommunikasie, veral hoe moeilik dit soms is om jou gevoelens/ emosies aan ander te kommunikeer METAFOOR: IN strofe twee praat hy  van die hoeke van  sy hart uitwas. Die koevert het wel hoeke maar nie die hart nie. Dit beteken dat hy sukkel om wat in sy hart is, op papier neer te skryf, die koevert word met sy hart vergelyk

18 Regressie in gedig. In plaas dat dinge vorentoe beweeg en moderne dinge die belangrikste word. Beweeg hierdie gedig agteruit en die moderne word vervang met die outydse.

19 Saamgestel deur : E Cronje
Hoërskool Kampsbaai


Download ppt "KONTAK Theo de Jager bl. 51."

Verwante presentaties


Ads door Google