De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die geskiedenis van geld

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die geskiedenis van geld"— Transcript van de presentatie:

1 Die geskiedenis van geld
Waarvan gaan ons leer? - Die ekonomie - tradisionele samelewings - ruilhandel - promesses - muntstukke - papiergeld - elektroniese bankwese - die rol van geld. Onderwerp 1

2 Inleiding - Geld is enigiets wat mense as betaling vir iets sal aanvaar. - As ons van ’n land se ekonomie praat, verwys ons na die geld wat bestee word aan goedere en dienste wat mense produseer en gebruik.

3 Tradisionele samelewings
Moderne samelewings Tradisionele samelewing vs Geïndustrialiseerde Gespesialiseerde vaardighede Verskillende vaardighede om goedere te produseer en dienste te lewer Basiese metodes gebruik om te jag en kos te versamel. Gebrek aan tegnologie en die meeste van hulle aktiwiteite is bestaansaktiwiteite. Landelike en landbou

4 Ruilhandel Goedere ruil sonder om geld te gebruik.
Baie gemeenskappe in Suid-Afrika gebruik vandag steeds die lobola-stelsel. Lobola is ’n prys wat ’n man aan sy verloofde se familie betaal as hy met haar wil trou. Dit is steeds algemeen dat die man hierdie prys in beeste betaal. Ruilhandel Goedere ruil sonder om geld te gebruik. Die artikels - , word kommoditeite genoem. - Stille ruilhandel: kommoditeite ruil sonder om met mekaar te praat of interaksie met mekaar te hê.  Los artikel op ‘n plek  Kom haal en los ander goedere daar sonder om ’n enkele woord te praat.

5  Nie vir langt tyd stoor nie.  Hou beste gewasse vir jouself.
- Nadele:  Nie altyd alles kry nie.  Nie vir langt tyd stoor nie.  Hou beste gewasse vir jouself.  Nie altyd beste gehalte nie. NB! Die nadele van die ruilstelsel geld ontwikkel

6 Promesses (Skuldbewyse)
- Briefie wat wetlik bindend is en wat kopers gebruik om aan verkopers te belowe dat hulle ‘n spesifiek bedrag geld binne ’n spesifieke tyd sal betaal. - Amper soos ‘n banklening. (privaat) - Dit verklaar dat die persoon wat die nota uitreik geld by ’n privaat organisasie of individu wat nie ’n bank is nie, geleen het. - Kan ook rente op die lening byvoeg.

7 Muntstukke - ’n Betaalmiddel is ’n medium vir ruiltransaksies. - Dit verteenwoordig kommoditeite se waarde. - Baie vroeër is graan, kauriskulpe, ivoor geruil. - Metaal - lank gehou het en waarde gehad (goud, silwer en koper) as betaalmiddel. - Muntstukke is gestempel om aan te dui dat hulle die korrekte gewig en waarde gehad het. - Hulle het ook die land of gebied van oorsprong aangedui.

8 Papiergeld - Later is promesses en banknote gebruik. - Banknote is ’n tipe betaalmiddel wat waarde verteenwoordig. - Die geld self is nie iets werd nie, maar dit verteenwoordig die rykdom wat jy het.

9 Tydlyn van die geskiedenis van geld
9000- 6000VHJ: Vee en gewasse is die vroegste vorm van betaalmiddel 1500VHJ— 1950’s: In China, Arabië en Afrika is skulpe as betaalmiddel gebruik. 640—26VHJ: Muntstukke van goud en silwer. 806—821HJ: Die eerste papiergeld. 1880—1914: Die meeste lande in die wêreld baseer die waarde van hulle geld op die goud-standaard. 1971: Amerika beweeg weg van die goud-standaard, die einde van hierdie stelsel. jaar gelede: Mense jag, versamel en ruil. 3000— 2000VJH: Die begin van die bankwese. 1000— 300VHJ: Graaf- en mesgeld wat in China gebruik is. 118VHJ: Die eerste banknote. 1816: Engeland aanvaar die goud-standaard. 1931: Brittanje beweeg weg van die goud-standaard Vandag: talle vorms van betaalmiddels, bv. muntstukke, banknote van papier, plastiek en elektroniese geld. Tydlyn van die geskiedenis van geld

10 Elektroniese bankwese
- Die jongste ontwikkeling in die geskiedenis van geld. OTM Internet selfone debietkaarte kredietkaarte EFO - ’n Veilige manier om geld te hanteer, want mense hoef nie kontant rond te dra nie. - Dit is egter kwesbaar vir bedrog.

11 Die rol van geld Geld het die volgende rolle:  Dit is ’n ruilmiddel. - gebruik om goedere en dienste te koop.  Dit is ’n verrekeningseenheid. - ’n standaardmaatstaf van hoeveel goedere en dienste werd is.  Dit is ’n waardedraer. - geld behou sy waarde oor tyd. R100

12 Verbruikersekonomieë
- ’n Ekonomie waarin besighede verbruikers aanmoedig om soveel moontlik geld te bestee om hulle goedere te koop. - Plaas baie druk op die omgewing as mense meer gebruik as wat hulle nodig het. - Onvolhoubare .


Download ppt "Die geskiedenis van geld"

Verwante presentaties


Ads door Google