De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat."— Transcript van de presentatie:

1 Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat formeel sowel as informeel is. • voordele en nadele van formele en informele besighede • die rol van formele en informele besighede as produsente en verbruikers. • die effek van natuurrampe en gesondheidsepidemies op formele en informele besighede.

2 Formele en informele besighede
Ontwikkelende land Ontwikkelde land • is daar min industrialisasie • het mense ’n lae lewenstandaard • is die gemiddelde inkomste per persoon laag • werk ’n groot persentasie – ongeveer 70% – van die mense vir hulself in klein besighede. • is daar gevorderde industrialisasie en tegnologie • het mense ’n hoë lewenstandaard • is die gemiddelde inkomste per persoon hoog • werk ’n groot persentasie van die mense in groot besighede, wat bydra tot die land se ekonomie.

3 Formeel vs Informeel Formele sektor Informele sektor
’n Besigheid wat nie belas word nie en wat nie deur die regering gemonitor of gereguleer word nie. Besighede wat belasting betaal en deur die regering gemonitor en gereguleer word. In SA moet ‘n mens belasting betaal as jy meer as ‘n sekere bedrag per jaar verdien. Van Maart 2012 tot Februarie 2013 is hierdie bedrag R63500.

4 Handels-, vervaardigings- en diensondernemings
1. Handelsbesighede Besighede wat geld maak uit handel, of die verkoop van goedere. 2. Vervaardigingsbesighede Besighede wat geld maak uit die vervaardiging of maak van goedere. 3. Diensondernemings Besighede wat geld maak uit die verkoop van dienste.

5 Voordele en nadele van informele en formele besighede
Informele besighede Nadele • Eienaar dra nie deur middel van belasting by tot die bestuur van die land nie • Besighede word nie gereguleer nie, en dit maak hulle potensieel gevaarlik en onwettig. Voordele • Eienaar betaal min of geen belasting nie • Besigheid verskaf werk • Besighede verlig armoede • Maklik om te begin, want hulle is klein • Goedkoop om te bedryf • Dra by tot die ekonomie • Eienaar leer besigheidsvaardighede

6 • Toegang tot groot markte • Toegang tot krediet • Toegang tot regs-
Formele besighede Voordele • Toegang tot groot markte • Toegang tot krediet • Toegang tot regs- ondersteuning • Skep werksgeleenthede • Dra by tot die ekonomie • Belastings help om die land te bedryf • Regulasies beteken dat die kliënte jou produkte en dienste vertrou Nadele • Duur om te begin • Duur om te bedryf • Moet belasting betaal • Dit is duur en harde werk om aan die regering se regulasies te voldoen • Eienaars moet geskool en opgelei wees

7 Die rol van formele en informele besighede as produsente en verbruikers
- Huishoudings produseer die produksiefaktore en verbruik besighede se goedere en dienste. - Formele en informele besighede verbruik die produksiefaktore en produseer goedere en dienste vir huishoudings om te verbruik.

8 Die effek van natuurrampe en gesondheidsepidemies of formele en informele besighede
1. Natuurrampe - Hulle vernietig eiendom en infrastruktuur. - Besigheidseienaars verdien nie ’n inkomste terwyl hulle besighede herbou word nie. - Hulle het ’n negatiewe effek op die land se ekonomie. - Hulle verander dikwels die manier waarop mense lewe.

9 2. Gesondheidsepidemies (MIV/Vigs)
- Informele besighede bestaan dikwels net uit een persoon. As daardie persone siek is, kan hulle nie hulself of hul afhanklikes onderhou nie. - Werknemer moet ‘n besmette persoon versorg wat sy/haar produktiwiteit by die werk laat afneem. - Huishoudings wat vir ’n besmette persoon sorg, het hoë mediese kostes en besnoei op hulle besteding op ander goedere en dienste. - Huishoudings met ’n besmette persoon gebruik dikwels al hulle spaargeld om vir die besmette persoon te sorg. - Staatsbesteding aan gesondheidsorg neem toe.

10 - Besighede verloor vaardighede en moet tyd en geld bestee om ’n nuwe werker op te lei. - Siek werkers is nie produktief nie. - Vir formele besighede wat vir hulle werknemers mediesefondsdekking bied, beteken die verhoogde mediese kostes dat mediese dekking vir almal verhoog moet word.

11 Antwoorde Aktiwiteit 4.1 Aktiwiteit 4.2 Aktiwiteit 4.3 EBW


Download ppt "Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat."

Verwante presentaties


Ads door Google