De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat."— Transcript van de presentatie:

1 Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat deur banke aangebied word • open ’n spaarrekening by ’n bank • gemeenskapspaarskemas • finansiële organisasies • finansiële instansies en organisasies wat entrepreneurskap bevorder

2 1. Persoonlike spaargeld
- Wanneer jy nie al jou geld gebruik nie en jy daarvan eenkant sit in ’n rekening waar dit rente verdien, spaar jy. - Persoonlike spaargeld is die geld wat jy van jou inkomste oor het nadat jy al jou uitgawes betaal het.

3 2. Die doel van spaargeld - Spaargeld maak dit vir jou moontlik om goed te koop sonder om skuld aan te gaan. - Wanneer jy goed op krediet koop, betaal jy rente op die bedrag wat die artikel jou kos as jy dit koop - Die ander doel van spaargeld is om geld beskikbaar te hê vir noodgevalle. krediet: ’n reëling wat jy met, byvoorbeeld, ’n winkel tref om iets nou te koop en later daarvoor te betaal.

4 3. Die geskiedenis van banke
- Mense plaas hulle spaargeld in spaarrekeninge by ’n bank. - Om die probleme van die ruilhandelstelsel op te los, het mense begin om kommoditeitsgeld te gebruik - kommoditeitsgeld: geld wat sy eie waarde het, byvoorbeeld muntstukke wat van silwer of goud gemaak is. - Die eerste veilige plekke waar mense hulle geld gebêre het, was in tempels.

5 4. Die rol van banke - Banke gee vandag vir individue en besighede die geleentheid om geld by hulle te spaar of om by hulle geld te leen - Individue of besighede kan by banke geld leen - redes vir die maak van kapitaalbeleggings: • Dit vermeerder werksgeleenthede. • Dit bevorder die land se ekonomiese groei. • Dit stimuleer die land se behoeftes en begeertes

6 - borg: wanneer ’n persoon of organisasie beloof om ’n skuld te betaal indien die persoon of organisasie wat veronderstel is om dit te betaal, versuim om dit te doen - Banke speel vandag ’n baie belangrike rol in ’n land se internasionale handel

7 5. Dienste wat deur banke aangebied word
Dienste wat banke aanbied valutahandelaar: ’n diens waar buitelandse geld (bv. VS-dollar, Britse pond, die Euro) teen ’n klein tarief na ons land se geldeenheid (rand) omgeskakel word.

8 6. Open ’n spaarrekening by ’n bank
- jou behoefte aan spaar - As iemand jonger as 16 is, moet ’n ouer of voog saamgaan na die bank om die rekening te open. - ID-boek en bewys van adres - daar is ’n minimum deposito wat jy moet maak wanneer jy ’n nuwe rekening open

9 7. Gemeenskapspaarskemas
- Die stokvel is ’n gewilde gemeenskapsgebaseerde spaarskema - stokvel: ’n spaarklub met verskeie lede. Elke lid betaal elke maand geld in die fonds in. Elke maand ontvang ’n ander lid die bedrag geld wat in die fonds inbetaal word. - Dit is sosiale klubs ook. - lede kom elke maand bymekaar om hulle betalings te doen. - kom uit die dae toe apartheid dit vir swart mense moeilik gemaak het om bankrekeninge te open

10 8. Finansiële organisasies
- ’n Finansiële organisasie of instansie is ’n besigheid wat finansiële dienste aan mense lewer - hulle laat geld deur die ekonomie vloei. - Hulle bring mense byeen wat hulle spaargeld belê by mense wat lenings neem. BANK

11 9. Finansiële instansies en organisasies wat entrepreneurskap bevorder
- Die kapitaal wat jy nodig het om ’n nuwe besigheid te begin, word aanvangskapitaal genoem. - As jy nie genoeg geld het om jou besigheid te begin nie, moet jy: • die geld leen (leningskapitaal kry) of • saam met ’n vennoot besigheid doen. leningskapitaal: geld wat jy by vriende, familie of ’n bank leen. Jy moet hierdie geld terugbetaal, soms met rente.

12 Watter soort finansiële instansies en organisasies bevorder entrepreneurskap? - Banke is die belangrikste plekke waarheen entrepreneurs kan gaan vir aanvangskapitaal - Entrepreneurs moet goed voorbereid wees:  goeie besigheidsidee  sakeplan - Dit is die Nasionale Departement van Handel en Nywerheid se taak om klein besighede te help.

13 - Mikrogelduitleners gee klein lenings aan mense wat nie banklenings kan kry nie. - SEDA gee vir entrepreneurs besigheidsadvies, besigheidsidees, inligting, skakeling met verskaffers van finansies, skakeling met verskaffers van besigheidsopleiding, en aanlyn-opleidingskursusse


Download ppt "Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat."

Verwante presentaties


Ads door Google