De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kopiereg.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kopiereg."— Transcript van de presentatie:

1 Kopiereg

2 Wat is Kopiereg? Kopiereg gee eksklusiewe reg “ownership” aan ‘n persoon wat ‘n oorspronklike werk geskep het. Hierdie regte word deur die wet beskerm en maak dit dus onwettig om enige kopie materiaal te her-produseer, sonder die toestemming van die eienaar. Miljoene Rande word jaarliks verloor deur die onwettige kopieë en verspreiding van sagteware, spelletjies en media.

3 Tipes Sagteware “Freeware” “Shareware” “Demos”
Hierdie Sagteware het nie enige beperkinge nie en mag gratis gekopieer en versprei word. “Shareware” Hierdie sagteware het wel beperkinge. “Shareware” is nie gratis nie, maar sagteware wat oor ‘n proef-tydperk gebruik kan word, (gewoonlik 30 dae) vir die oorweging om dit te koop. “Demos” “Shareware” en “Demos” is baie dieselfde en dit is soms moeilik om te onderskei tussen die twee. “Demo” programme het gewoonlik nie al die funksies van die oorspronklike program nie maar word ten volle funksioneel na die aankoop daarvan.

4 Oorspronglike Sagteware
Met die aankoop van sagteware word die verbruiker deel van die EULA ( End User Licence Agreement), wat seker reëls bepaal vir die besit van die sagteware: Slegs een kopie van die oorspronklike program mag gemaak word, maar net vir “backup” doeleindes. Geen kopieë mag versprei word nie. Oorspronklike sagteware mag net op die (lisensie houer) se rekenaar geïnstalleer wees.

5 Die wetgewing van Programme
As jy twyfel of jou sagteware die oorspronklike (Authentic) is, vat dit liewers terug na die verskaffer en vra jou geld terug. Sagteware mag nie verkoop word. Kopieë van sagteware mag nie versprei word nie.

6 Ten Slotte “Piracy” is ’n groot probleem in die rekenaar
en media bedryf. Wanneer onwettige kopieë van sagteware en media gemaak word, is dit so goed soos steel. Kom ons respekteer die skrywers wat hard gewerk het om hierdie produkte te skryf en werk saam om “Piracy” te beveg.

7 Die Einde


Download ppt "Kopiereg."

Verwante presentaties


Ads door Google