De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet."— Transcript van de presentatie:

1

2

3 Begrotingsaspekte

4 Tegnologie vandag

5 Die raamwerk vir begroting
”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet die begroting voorberei; Die begroting moet aan ’n ouervergadering voorgelê word; Nadat die ouers die begroting goedgekeur het, moet die beheerliggaam dit óók doen.

6 Waar pas tegnologie by die begroting in?
Uitgawes!! Onderskei tussen ‘behoeftes’ en ‘begeertes’. Wat is op hierdie oomblik noodsaaklik om onderriggehalte te verhoog?

7 Vyf hoofaspekte moet in ag geneem word wanneer daar vir tegnologie begroot word
1 Aankope Versteekte koste Versekering en sekuriteit Waardevermindering en afskrywing Opleiding en bywerking van sagteware 2 3 4 5

8 Begrotingsbestuurder vir die aankope en bestuur van tegnologie
Versamel inligitng Konsolideer kommentaar Werk deur inligting Kry terugvoer oor onduidelikhede Doen ’n voorlegging aan die skoolhoof

9 Aankope Stel ’n lys op van al die moontlike aankope wat in die tegnologieplan vervat is; Alle aankope moet binne die raamwerk van die skool se finansiële beleid plaasvind; FEDSAS se voorbeelde van ’n finansiële beleid en ’n aankope- en voorkeurverkrygingsbeleid.

10 Versteekte koste Die bedrag op die prysetiket is nie altyd die finale prys nie … “Maar wag, dis nie al nie!” Lees die fynskrif

11 Versekering en sekuriteit
Tegnologie is roerende bates. “(5) Alle bates deur ’n openbare skool verwerf op of ná die inwerkingtreding van hierdie Wet is die eiendom van die skool.” Die risiko vir die verlies van óf skade aan daardie eiendom berus geheel en al by die skool.

12 Kwotasies vir versekering;
Teken toerusting in die skool se bateregister op; Tref nodige voorsorg om hierdie bates te beskerm; Versekeringsmaatskappye se eise dat toerusting in sekere omstandighede gebêre of bewaar word.

13 Waardevermindering en afskrywings
Reglynige/lineêre en versnelde waardevermindering. Nader ouditeur of rekenmeester om die waardevermindering van die beoogde toerusting uit te werk. Hierdie som is nodig om die vervangingsdatum van die toerusting te bepaal.

14 ’n Derde benadering is om die waarde van die bate met die aankoop daarvan af te skryf;
Die afskryf van waardevermindering het niks met die afskryf van die bate te doen nie; Alle afskrywings moet skriftelik gemotiveer word; Aanbevelings moet gedoen word oor die hantering van die items ná afskrywing; Die betrokke afskrywings word in rooi in die bateregister aangeteken, en die oorspronklike lys word geliasseer.

15 Opleiding en bywerking van sagteware
Wie gaan die spesifieke tegnologie of toerusting gebruik, en moet daardie persone opgely word? Is die opleiding beskikbaar in die omgewing waar die skool geleë is? Wie sal die opleiding aanbied, waar sal dit geskied en teen watter koste?

16 Deestyds teenoor vandag

17 Aanspreeklikheid van beheerliggaamlede
Kan beheerliggaamlede aanspreeklik gehou word vir verlies of skade wat enige persoon of instansie by die sluiting van ’n kontrak of aankoop van toerusting kan ly? Artikel 15 en 16(2) van die Skolewet. Kontrakte wat beheerliggame namens die skool aangaan, moet altyd in die naam van die skool gesluit word.

18 Beheerliggaamslede moet oor skriftelike magtiging beskik om ’n kontrak namens die skool te sluit;
Dit moet by ’n beheerliggaamvergadering besluit en genotuleer word; Kontrakte met wesenlike finansiële implikasies moet slegs aangegaan word as daar daarvoor begroot is.

19 Artikel 16(2) Die beheerliggaam en alle lede daarvan moet te alle tye in die belang van die skool optree. Dieselfde regsverhouding as dié tussen direksie en maatskappy nou ook tussen beheerliggaam en skool tot stand kom. ’n Beheerliggaam en/of die individuele lede kan persoonlik aanspreeklik gehou kan word vir verlies of skade wat die skool as gevolg van roekeloosheid of growwe nalatigheid kan ly.

20 Artikel 36(2) en (4) Die beheerliggaam moet die LUR se toestemming kry voordat enige tegnologie op huurkoopgrondslag aangekoop word. Die beheerliggaam moet daarom ook toestemming kry om klaskamers vir tegnologie te omskep of te verander.

21 ”Die gehalte van ’n onderwysstelsel kan nooit die gehalte van sy onderwysers oortref nie.” Daarom is die grootste belegging nie tegnologie nie, maar goeie opvoeders.

22

23


Download ppt "Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet."

Verwante presentaties


Ads door Google