De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ongelykheid en armoede

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ongelykheid en armoede"— Transcript van de presentatie:

1 Ongelykheid en armoede
Onderwerp 13 Ongelykheid en armoede Wat gaan ons leer? • oorsake van sosio-ekonomiese wanbalanse • ongelykheid in Suid-Afrika • onderwys en vaardighede om ongelykheid en ongeregtigheid te bekamp • stedelike en landelike uitdagings • die skep van volhoubare werksgeleenthede

2 1. Oorsake van sosio-ekonomiese wanbalans
- sosio-ekonomiese wanbalanse: wanbalanse in mense se toegang tot hulpbronne soos behuising, gesondheidsorg, opvoeding en behoorlike lewenstandaard - lewenstandaard: mense se toegang tot goed soos produkte en dienste wat die lewe geriefliker maak

3 - Die oorsaak van hierdie wanbalanse is apartheid
- Die oorsaak van hierdie wanbalanse is apartheid. - Apartheid het op grond van ras teen mense gediskrimineer. - Nog ’n oorsaak van sosio-ekonomiese wanbalanse in Suid-Afrika is die regering se swak dienslewering. - plaaslike regering en munisipaliteite kan behuising en sanitasie nie vinnig genoeg lewer nie.

4 2. Ongelykheid in SA - Grondwet: dit is die hoogste wet van Suid- Afrika, wat die regte en pligte van alle Suid- Afrikaners uiteensit - Handves van Regte: ingesluit by die Grondwet; dit is ’n lys van al die belangrikste regte van die burgers van ’n land. - In 2000 het Suid-Afrika die Verenigde Nasies se Millennium-verklaring onderteken. - Die ongelykheid tussen rassegroepe is dus besig om kleiner te word, maar die ongelykheid binne rassegroepe word groter.

5 - Suid-Afrika het een van die wêreld se hoogste ongelykheidskoerse
- Suid-Afrika het een van die wêreld se hoogste ongelykheidskoerse. - Armoede en ongelykheidskoerse verlaag nie vinnig genoeg nie. Rassegroep Inkomste Swart mense R7 283 Bruin mense R14 126 Indiërs R23 938 Blankes R62 360

6 3. Onderwys en vaardighede om ongelykheid en ongeregtigheid te bekamp
- is die belangrikste maniere om ongelykheid en ongeregtigheid in Suid-Afrika te bekamp. - sonder dit is nie moontlik om ’n goeie werk te kry en ten volle aan die ekonomie deel te neem nie.

7 - Die Handves van Regte gee aan alle Suid- Afrikaners, insluitend volwassenes, die reg op basiese onderwys. - Daar is ’n groot vaardigheidstekort in Suid- Afrika. - Dit is sleg vir die land se ekonomiese groei. - Wet op Vaardigheidsontwikkeling - besighede werk saam met die regering om werkers se vaardighede te verbeter. - leerlingskappe: wanneer ’n mens vir ’n besigheid werk en terselfdertyd indiensopleiding ontvang.

8 4. Stedelike en landelike uitdagings
- mense trek na stedelike gebiede op soek na werk. - dienslewering in stedelike gebiede word as belangriker beskou as dienslewering in landelike gebiede. - Daar is meer armoede in landelike gebiede as in stedelike gebiede. - Politieke mag word dus gesentraliseer in die stedelike bevolkings van die stede.

9 - Plattelandse mense en hulle landbou- ekonomieë word as minder belangrik as stedelike mense en hulle industriële ekonomieë beskou. - moeiliker om dienste aan landelike gebiede te lewer, waar mense oor groot afstande versprei is. - Daar is minder belastingbetalers in landelike gebiede omdat die bevolkingsdigtheid so laag is.

10 - Baie van hulle kan nie werk kry nie omdat landelike gebiede so min infrastruktuur het. - infrastruktuur: die basiese stelsels en dienste wat nodig is om ’n land behoorlik aan die gang te hou, byvoorbeeld geboue, vervoer, water en elektrisiteit. - Stede en dorpe probleme soos: • werkloosheid • oorbevolking • swak dienslewering • misdaad • omgewingskade. • MIV/vigs - Nywerhede in stedelike gebiede benadeel dikwels die omgewing.

11 5. Die skep van volhoubare werksgeleenthede
- Werkskepping is ’n belangrike deel van die vermindering van ongelykheid en armoede deurdat meer mense aan die ekonomie kan deelneem. - Volhoubare werksgeleenthede is werksgeleenthede wat: • lank sal hou sodat werknemers meer daarby sal baat • in bedrywe is wat deur ekonomiese en omgewingsvolhoubaarheid aangedryf word

12 - Die land moet dus die soorte werk skep wat die werklose mense kan doen. - die regering het in 2004 met die Uitgebreide Openbare Werke-Program (UOWP) begin. - Hierdie program teiken ongeskoolde en werklose mense.


Download ppt "Ongelykheid en armoede"

Verwante presentaties


Ads door Google