De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10

Verwante presentaties


Presentatie over: "Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10"— Transcript van de presentatie:

1 Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10

2 Ongelykheid en armoede:
Beteken dat almal nie gelyk is nie. Sommige mense is baie ryk en ander baie arm. Die regering moet verseker dat almal toegang het tot onderwys. Gekwalifiseerde mense vind baie makliker werk as ongekwalifiseerde mense. Sodra iemand in diens geneem word, verdien die persoon geld. Ondernemings groei soos wt mense geld verdien en spandeer. Dan kan ondernemings meer mense aanstel. Ongelykheid is een van die hoofredes vir armoede.

3 armoede: Iemand is arm as jy/sy nie genoeg geld het om sy/haar basiese behoeftes te bevredig nie. Ander redes vir armoede: Ongeletterdheid Tekort aan opvoeding Hoë en stygende lewenskostes (petrol en kos) Tekort aan werksgeleenthede

4

5 Inlvoed van ongelykheid en armoede op ondernemings:
Ondernemings spandeer geld om armoede en ongelykheid te verlig. Ongelykheid en armoede krimp die mark omdat mense nie luukshede kan bekostig nie. Dit los ondernemings met net ‘n klein gedeelte van die mark om hul produkte aan te verkoop. Ongelykheid en armoede lei tot misdaad. Ondernemings lei verliese a.g.v misdade, omdat hulle geld moet spandeer op sekuriteite en verhoogde versekeringspremies.

6 Inklusiwiteit: Beteken dat daar teenoor niemand gediskrimineer mag word nie. Diskriminasie is wanneer iemand van iets uitgesluit word. Volgende wette probeer om ‘n meer inklusiewe arbeidsmag te skep: Wet op gelyk indiensneming: elimineer diskriminasie bevorder gelyke geleenthede en regverdige behandeling verseker gelyke verteenwoordiging

7 Wet op vaardigheidsontwikkeling: probeer om arbeidsmark te ontwikkel
gebruik werksplek as leeromgewing werkgewers wat opleiding bied kwalifiseer vir toelaes Regstellende aksie: word voorkeur gegee aan voorheen benadeelde individue wanneer werkgewers nuwe werknemers aanstel. Swart ekonomiese bemagtiging en breë gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging: bevorder rykdom, eienaarskap en bestuursposte onder swart mense

8 Inklusiwiteit beïnvloed onderneming soos volg:
Ondernemings moet beleide aanpas volgens wetgewing. Slegs ondernemings wat hieraan voldoen kwalifiseer vir staatskontrakte. Die kontrakte is gewoonlik groot. Ondernemings wat nie voldoen aan wetgewing nie, kan beboet word.

9 Werkloosheid en onproduktiewe arbeidsmag:
Iemand is werkloos as hy/sy op soek is na werk, maar dit nie kry nie. Redes: Tekort aan vaardighede en kwalifikasies Aflegging Tekort aan werksgeleenthede

10 Onproduktiewe arbeidsmag:
Iemand is onproduktief as hulle nie ‘n redelike hoeveelheid werk binne ‘n redelike hoeveelheid tyd kan voltooi nie. Sal dan nie produksieteikens behaal nie en ekstra mense moet aangestel word wat beteken onderneming het nou ekstra koste. Toename in uitgawes lei tot afname in wins en werksgeleenthede kan nie geskep word nie.

11

12 Invloed: Beperk groei en ontwikkeling. Verhoog arbeidskoste.

13 Miv/vigs: Hoë afwesigheid – baie siekverlof.
Afname in onderneming se arbeidsmag – te siek om te werk en werk moet deur minder werkers gedoen word. Afname in land se arbeidsmag – siekte verminder die arbeidsmag. Verhoogde werwingskoste – moet nuwe werkers werf en aanstel. Hoë koste van ARV medikasie – sommige ondernemings ondersteun werkers en betaal vir medikasie.

14 Dobbelary: Beteken om op iets te wed waarvan die uitkoms onseker is.
Verskillende vorme van dobbel: Casino’s Nasionale lottery Weddenskappe op perde Mense raak verslaaf, maar ongelukkig wen hulle nie gewoonlik nie.

15

16 Piramideskemas: Bedrieglike beleggingskema.
Mense word bedrieg om te glo dat hulle geld gaan maak terwyl dit net ‘n kwessie van tyd is voordat die piramide inmekaarval.

17 Onwettge dobbelary: Dobbelary Waarvoor die wet nie voorsiening maak nie is onwettig. Hulle betaal nie belasting nie en kan skade en finansiële problem veroorsaak want mense word nie ingelig oor gevare van dobbel nie. Geld van onwettige dobbelary word soms gebruik vir ander onwettige aktiwiteite.

18 Geldwassery: Om die bron van onwettige inkomste te versteek.
Staan bekend as “vuil geld”. Word gebruik om wettige ondernemings mee te bedryf dan lyk dit of die “vuil geld” dan “skoon” of “gewas” is.

19 Invloed: Diefstal – ondernemings lei verliese om hul gewoontes te onderhou. rehabilitasiekoste – werker moet kans gegee word om by rehabilitasieprogram aan te sluit. Verlies aan produksie - WERKER MOET TYD AFVAT OM DEEL TE NEEM AAN REHABILITASIEPROGRAM. KRIMINELE KLAGTES – ONWETTIGE AKTIWEITE WORD GESTRAF.

20 Ongemagtigde kopiëring (piracy):
Vind plaas wanneer kopieë van goedere gemaak word wat beskerm word deur kopiereg- of handelsmerkwetgewing, sonder toestemming. Nagemaakte produkte is bv. Rekenaarsagteware, cd’s en dvd’s.

21 Definisies: Intellektuele eiendom: Produk (kunswerk/gedig) wat geskep is met iemand se verstand. Kopiereg: slegs eienaars het die reg om dit te vervaardig en te kopieer.

22 Patent: ‘n Uitvinding. En eienaar het eksklusiewe reg om dit te vervaardig en kopieer.
Handelmerk: ‘n unieke merk wat ‘n sekere onderneming verteenwoordig.

23 Verbruiker skep ‘n vraag na nagemaakte goedere.
As niemand dit koop nie sal misdadigers dit nie kan verkoop nie.

24 Invloed: Finansiële verliese Onderneming wat skuldig is word beboet.

25 Vervalsde goedere, namaaksels en smokkelary:
Vervalsing / namaaksel is ‘n kopie van ‘n oorspronklike en bekende handelsmerk.

26 Gehalte is swakker en dis baie goedkoper as oorspronklike produk.
Owerhede konfiskeer vervalste goedere.

27

28 Smokkelary: Vind plaas wanneer goedere onwettig in ‘n land ingebring word. Gebeur om belasting te ontduik of onwettige goedere te koop.

29 Invloed: Ondernemings verloor geld wat gebruik word vir groei en werkskepping. Veroorsaak dat pryse van oorspronklike goedere verhoog.

30 Stakings, arbeidsgeskille en politieke steurnis:
Staking is Die gevolg van ‘n arbeidsgeskil. Vind plaas as werkers weier om te werk. Arbeidsgeskil is ‘n botsing van belange tussen vakbondlede en werkgewer. Redes vir stakings: lone Werksure werksomstandighede

31 Tipes staking: “go-slow”: daag op vir werk, maar werk stadiger en vervaardig minder goedere. Simpatiestaking: staan uit ondersteuning vir ander stakers. Sitstaking: daag op vir werk maar weier om te werk.


Download ppt "Sosio-ekonomiese kwessies Graad 10"

Verwante presentaties


Ads door Google