De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Funksies van ‘n Besigheid

Verwante presentaties


Presentatie over: "Funksies van ‘n Besigheid"— Transcript van de presentatie:

1 Funksies van ‘n Besigheid
Graad 9

2 8 Funksies Aankope Bemarking Finansies Produksie Menslike Hulpbronne
Openbare Betrekkinge Administrasie Algemene Bestuur

3 WENK: Produksie Aankope Finansies Openbare betrekkinge Bemarking
Menslike hulpbronne Administrasie Produksie Aankope Finansies Openbare betrekkinge Bemarking Algemene Bestuur

4 Administrasie Bestuur die admin van die besigheid
Sekretaresse, admin assistente, persoonlike assistente en Administrateurs

5 Kenmerke van Administrasie
Voer dagtake uit Betaal rekeninge Hanteer inligting Doen beplanning Skeduleer Organiseer Skakel tussen departemente

6 Rol van Administrasie Die admin afdeling van die besigheid moet glad verloop

7 Belangrikheid van Administrasie
Akkurate optekening Georganiseerd Doeltreffend Opgeleide personeel word benodig

8 Risiko by Administrasie
Indien nie goed geadministreer word nie, ly die besigheid se prestasie daaronder Goeie administrasie, minder probleme

9 Aankope Verantwoordelik vir die koop / verkryging van grondstowwe en klaarprodukte

10 Kenmerke van Aankope Verky grondstowwe Bestel grondstowwe betyds
Hou aankope binne die begroting Maak seker daar is genoeg voorraad, maar nie te veel nie Koop goedere aan wat besigheid benodig Koop verpakkingsmateriaal

11 Rol van aakope Koop die regte voorraad / grondstowwe aan

12 Belangrikheid van aankope
Sonder grondstowwe het die besigheid niks wat hy kan produseer nie en kan hy nie geld maak nie

13 Risiko van aankope Kan geld verloor as produksie vertraag word omdat daar nie genoeg grondstowwe is nie Vertagings = slegte reputasie As besigheid nie teen beste prys aankoop nie = verloor besigheid geld Te veel voorraad wat nie verkoop word nie = verloor geld

14 Bemarking Maak potensiële kliënte bewus van die besigheid se goedere en dienste Fokus op kliënt se behoefte – bied ‘n belofte om daarin te voorsien

15 Kenmerke van Bemarking
Wat moet besigheid produseer Handelsmerk Verspreidingskanale Advertensies Publisiteit (koerante, radio, TV) Beste pryse vir goedere Teikenmark Bemarking begroting

16 Rol van Bemarking Kliënte bewus maak van sy goedere
Strategieë om goedere by kliënte te kry

17 belangrikheid van Bemarking
As niemand weet van die besigheid nie, gaan niks verkoop word nie

18 Risiko van Bemarking Bestee geld aan advertensies en produkte maak, maar gaan kliënte dit koop?

19 finansies Die bestuur van die besigheid se geld (finansies)

20 Kenmerke van finansies
Bestuur kontantvloei Bestuur begrotings Inkomstes en uitgawes – aanteken Betaal besigheid se belasting Betaal rekeninge Bestuur beleggings, lenings en aandele Ens.

21 Rol van finansies Bestuur die besigheid se geld

22 Belangrikheid van finansies
Besigheid – wins maak As geld wanbestuur word, kan hul nie ‘n wins maak nie

23 Risiko van finansies Geld word blootgestel aan bedrog, diefstel en swak besigheidsbesluite

24 Openbare betrekkinge Positiewe publisiteit – verkope aanmoedig
Kommunikasie met die publiek

25 Kenmerke van Openbare betrekkinge
Publiek se indruk van besigheid Kommunikeer met publiek Borge of liefdadigheid ondersteuning

26 rol van Openbare betrekkinge
Goeie beeld van die besigheid uit te dra aan verbruikers (kliënte) sodat hulle die onderneming se produk / diens bo ‘n mededinger s’n sal verkies

27 belangrikheid van Openbare betrekkinge
Verbruikers se indrukke kan lei om hul koopkeuses te maak

28 Risiko van Openbare betrekkinge
Moet keer vir ‘n slegte reputasie Maak seker verbruikers weet van die besigheid se goeie eienskappe en kommunikeer met verbruikers

29 Menslike hulpbronne Hierdie funksie bestuur die mense in ‘n besigheid.
Daar word omgesien na die welstand van werknemers verseker dat die besigheid die regte aantal werknemers met die regte vaardighede het om produktief en winsgewend te funksioneer.

30 Rol van Menslike hulpbronne
Sien om na die besigheid se mensekapitaal, wat een van die belangrikste bates van die besigheid is.

31 Verantwoordelikheid van Menslike hulpbronne
Werk of stel personeel aan Omskryf posbeskrywings Administratreer personeel se verlof Ontslaan en lê personeel af indien nodig, op ‘n manier wat ooreenstem met arbeidswetgewing Hou personeel gelukkig, vervuld en gemotiveerd sodat hulle goed presteer Lei personae op en ontwikkel hulle vaardighede Maak seker dat die werkplek gesond en veilig is ingevolge wetgewing oor beroepsgesondheid en –veiligheid Werk met vakbonde om goeie arbeidsverhoudinge te handhaaf en geskille te besleg Sorg dat die besigheid wette nakom.

32 belangrikheid van Menslike hulpbronne
Wanneer werknemers nie goed behandel word nie, werk hulle nie goed nie. Goeie menslike hulpbronbestuur en vaardigheidsontwikkeling is noodsaaklik vir die besigheid se produktiwiteit.

33 risiko van Menslike hulpbronne
n Ontevrede werksmag laat die risiko van arbeidsoptrede vir die besigheid ontslaan. ‘n Ongelukkige werksmag is ‘n onproduktiewe werksmag. Dit laat die besigheid die risiko loop om geld te verloor as gevolg van lae produktiwiteit en dat produkte van swak gehalte gelewer word as gevolg van ‘n gebrek aan motivering en aansporing om goed te werk, ‘n Sterk menslikehulpbronne-funksie stel ‘n besigheid in staat om die risiko’s wat met personeel verband hou, te bestuur.

34 Produksie Produksie bestuur alle aspekte van die produksieproses

35 Kenmerke van Produksie
Bekom die hulpbronne of insette wat vereis word vir die produksiesproses Bestuur alle aspekte van die produksieproses, met inbegrip van doeltreffendheid en gehalte. Skeduleer die produksieproses Kies die beste produksiemetode vir die produk Bestuur die produksiebegroting Beheer produksiekoste Bly op hoogte van tegnologie wat produksie vinniger en goedkoper maak

36 rol van Produksie Moet produkte van ‘n goeie gehalte maak wat die besigheid kan verkoop

37 Belangrikheid van Produksie
Sonder die produksie sal daar nie produkte gemaak kan word om te verkoop nie

38 risiko van Produksie Besighede bestee baie geld aan insette vir die produksieproses Hulle loop die risiko dat hierdie geld vermors word indien die produksie proses nie produkte van goeie gehalte volgens ‘n tydskaal produseer nie. ‘n Sterk produksiefunksie verseker dat die produksieproses doeltreffend is, en dat uitsette produksiekoste kan dek.


Download ppt "Funksies van ‘n Besigheid"

Verwante presentaties


Ads door Google