De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER

Verwante presentaties


Presentatie over: "GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER"— Transcript van de presentatie:

1 GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
AS ONDERRIGSTRATEGIE

2 GROEPWERK (SAMEWERKING) Kleingroepwerk Grootklasgroepwerk
Kritieke uitkoms (beginsels van UGO) FOKUS OP DIE UITKOMS

3 WANNEER EN HOE GEBRUIK EK GROEPWERK (169)
Gewensde uitkoms te bereik (akademiese & sosiaal) Fokus verkuif na aktiewe ontvangers van inligting Rekonstrueer /sin maak Werk aan ‘n realistiese opdrag Leerders effektief om aan mekaar te verduidelik Fokus op kommunikasie Verbeter probleemoplossing vaardighede DEFINIEER DIE UITKOMS

4 BEPERKINGS (171) Leer hoe om te leer in die omgewing “vaardigheid”
Almal nie bereid om hulle deel te doen nie Almal nie aanvaar in die groep nie Kan nie ‘n bydrae lewer en voel nie bevoeg nie Onderwysers wil nie beheer “verskuif na die groep” As die aktiwiteit nie gemonitor word nie, kan daar tyd gemors word Rangskikking in die klas

5 BEPLANNING EN IMPLEMENTERING (172)
Beplan vooraf Berei leerders voor Besluit op watter basis sal u die groep indeel Berei materiaal voor Ontwikkel riglyne Stel die probleem Rangskik die leerders en werk die reëls uit.

6 IMPLEMENTERING (173) ONTHOU AS DIE LEERDERS NIE VERTROUD IS NIE LAAT HULLE TWEE- TWEE BEGIN SAAMWERK Stap 1: uitkoms Stap 2:gee die nodige inligting deur Stap 3: vorm groepe onderleiding en selekteer rolspelers Stap 4:fasiliteer/moniteer Stap 5:aktiwiteite om die gevolgtrekking te maak Stap 6: beplan assessering

7 WAT HET SKEEF GELOOP?

8 KO-OPERATIEWE GROEPWERK
Rol van die onderwyser Wat is ko-operatiewe groepwerk? Rol van die leerders Voordele Om saam te werk om ‘n spesifieke doel te bereik

9 GROEPE Spesialisgroep Tema 1
die beplanning van die metode noukeurig neer te skryf 2 die waarde van die metode krities te evalueer 3 die nadele van die metode krities te evalueer. 4 die metode te meet aan die kritieke uitkomste wat leerders moet kan demonstreer 5 ‘n rubriek ontwikkel wat u (as onderwyser ) kan gebruik om die leerders te assesseer

10 ROL VAN DIE LEERDER Positiewe interafhanklikheid tussen leerders
Leerder wil mekaar bystaan en ondersteun Individuele verantwoordelikheid Geskikte interpersoonlike vaardighede word aangeleer Elke lid moet reflekteer oor wat gesê word.

11 ROL VAN DIE ONDERWYSER Indeling van groepe (bord;rolverdeling)
Opdragte vir elke groep Bepaal metode van terugvoering Vat saam Bepaal wyse van assessering Fasiliteer (bly gefokus) Motiveer Kontrole uitoefen oor vordering

12 NADELE Leerders hou nie van groepwerk,verkies om alleen te werk
Moet van mekaar leer –slegs as dit effektief is Wil nie as groep geassesseer word nie Sukses word verseker as lede die interafhanklikheid besef Kan faal as elke lid nie sy bydra as belangrik beskou nie

13 VOORDELE Bevorder en moedig samewerking tussen groepe aan
Verbeter kommunikasie vaardighede Individuele en groepspoging is suksesvol Uitruil en verbaliseering van idees Leerders word aangemoedig om oor hulle wyse van leer te dink Is selfverantwoordelik vir leer en besef verantwoordelikheid Baie werk kan in kort tydjie afgehandel word

14 Stimuleer die leerders terwyl hulle werk-kom ons implementeer


Download ppt "GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER"

Verwante presentaties


Ads door Google