De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS

Verwante presentaties


Presentatie over: "TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS"— Transcript van de presentatie:

1 TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
EDM152

2 Media en die gebruik daarvan
OBJEK (model, kaart, video, swartbord) wat opvoeders GEBRUIK of wat hulle vir leerders gee om te gebruik om spesifieke uitkomste te DEMONSTREER(verskeidenheid van leerervarings)(Jacobs;229

3

4 TIPES MEDIA (BL 229) KONKRETE ERVARINGS IKONIESE ERVARINGS
ABSTRAKTE ERVARINGS Prakties in ‘n werklike situasie Rolle spel Simulasies Modelle/replikas Veld ekskursies Uitstallings demonstrasies Fotos prente tekeninge plakkate Skyfies Video Films Radio Uitsendings Kaarte Diagramme Grafieke Taal

5 VOORDELE Motiveer leerders Verseker leerder deelname Voorsien in die individuele behoeftes van leerders Dra by tot ‘n stimulerende ervaring NADELE VIR DIE GEBRUIK VAN MEDIA Duur Verwar met vermaak Ondermyn persoonlike kontak Kan miskonsepsies tuisbring(grootte, kleur)

6 PERSEPSIES Beskou as basis vir effektiewe leer Leer deur stimuli
Inligting versamel 3% ruik, 3% proe, 6% raak, 13% hoor en 75% sig (NB van holisties ontwikkeling) Onthou: 10% wat lees;10% hoor;65% sien en hoor onthou jy

7 WAT IS ‘N PERSEPSIE ? Twee prosesse Versamel van inligting
Dekodering van inligting in brein waar inligting gestoor word Definieer as die: aktiewe akkurate interpretasie van sensoriese indrukke of inligting ontvang d.m.v die sintuie vanuit die omgewing om sodoende sinvolle en effektiewe leer te verseker

8 PERSEPSIE SENSORIES HERROEP

9 PRESEPSIES IN DIE ONDERRIG -LEERSITUASIE
Onderwyser moet abstrakte konsepte d.m.v. konkrete en sigbare voorbeelde verduidelik: Ondersteun gesproke woord Geheue Verbind met vorige kennis Gebruik sintuie Aktief betrokke Bevoegdheid van die onderwyser

10 ONDERRIGMEDIA AS MEDIUM OM INLIGTING OOR TE DRA
DIGITALE SISTEEM Digitale simbole is baie abstrak effektiewe leer kan net plaasvind as die simbole geïnterpreteer kan word –moet simbole ken. ABCDE / +-X IKONIES SISTEEM Prente beelde voorstellings moet deel wees van die ikoniese sisteem is minder abstrak meer konkreet. Kan inligting bekom van prente. ANALOË SISTEME Is meer gerig en indirekte oordrag van inligting. Stemkwaliteit, ritme, musiek, dans. Kan uiting gee.

11 KEUSE VAN MEDIA MEESTE KONKREET Graad van sofistikeerd-heid
Jonk Minder MEESTE KONKREET Direkte ervaring Dramatisering Demonstrasies Grootste Mees aktiefste Ouder-dom Ouer Graad van sofistikeerd-heid Groter Rekenaar simulasies Uitstalling, modelle, Beweegbare, prente, video Opnames, radio, prente Visuele simbole Verbale simbole MEESTE ABSTRAK Gebruik van sintuie Leerder Minste aktief

12 voorbeeld 4 8 Gekleurde Bal Opvoering Baie konkreet Konkreet
Sien, voel, hoor bons Sien, hoor Skop, gooi, hardloop Vrae beantwoord, dans 16 20 Rekenaar Lesing Abstrak Sig, gehoor, taktiel Sig, gehoor Tik Sit-onaktief


Download ppt "TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS"

Verwante presentaties


Ads door Google