De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter."— Transcript van de presentatie:

1 Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter gesin is ‘n dogtertjie en watter ‘n seuntjie. Watter gesin het ‘n gesonde leefstyl en hoekom. Begin so ‘n gesprek oor hoe mens uit bronne meer kan leer oor mense wie jy glad nie ken nie. juffrouj.wordpress.com

2 Verskillende soorte bronne
Inleiding oor hoe daar verskillende maniere is hoe ons inligting kan bekom. juffrouj.wordpress.com

3 Mondelinge bronne Toesprake Onderhoude Liedjies Oorvertellings
juffrouj.wordpress.com

4 Visuele bronne Skilderye Foto’s Films Spotprente Kaarte Grafieke
juffrouj.wordpress.com

5 Voorwerp Standbeelde Gereedskap Meubels Klere Geboue
juffrouj.wordpress.com

6 Geskrewe bronne Briewe Dagboeke Boeke Amptelike dokumente.
juffrouj.wordpress.com


Download ppt "Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter."

Verwante presentaties


Ads door Google