De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.

Verwante presentaties


Presentatie over: "2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag."— Transcript van de presentatie:

1 2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag 1 2 Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Maak sinne met enige vier van jou woorde. Gebruik 5 tot 7 woorde in ‘n sin. Soek na woorde wat met ‘n v begin. Skryf hulle neer. 3 Sorteer jou v-woorde: Bv. vinnige goed, diere, vrugte, ver-, vlieënde dinge… 4 5 6 7 8 9 Moedersdag. Lees jou f-woorde vir ‘n maat. Kies 3 woorde. Verduidelik wat dit beteken. Soek na woorde wat met ‘n f begin. Skryf hulle neer. Skryf soveel woorde as moontlik neer wat met ‘n f eindig. 10 11 12 Soek woorde in ou tydskrifopskrifte wat met ‘n be-, ge- of ver- begin. Plak hulle in jou boek. 13 Maak sinne met 2 be-, 2 ge- en 2 ver- woorde. Ruil jou boek met ‘n maat. Lees mekaar se sinne. 14 15 16 Hoeveel woorde ken jy wat ‘n ng-klank in het? Vra vir Mamma en Pappa om te help met jou lysie. 17 Skryf ‘n storie met jou ng-woorde daarin. Wat van ‘n storie oor ‘n lang slang met ‘n kring op sy wang? 18 Soek nk-woorde in ou tydskrifte of koerante. Vertel jou maat wat die woorde beteken. 19 Stal al die ng-stories uit. Lees jou maats se stories. 20 Skryf ‘n rympie met enige nk-woorde. Lees dit vir Juffrou. 21 22 23 Hoeveel rm en lm woorde kan jy kry? 24 Dink aan 5 woorde wat op f eindig en wat ‘n -we in die meervoude kry. Maak ‘n lysie. 25 Dink aan 8 KVK*-woorde wat in meervoude kan verander. Kan jy die meervoude skryf? 26 Dink aan 8 woorde wat ‘n s in die meervoude kry. Kan jy sinne met die woorde skryf? 27 28 29 KVK*-woorde = Konsonant, Vokaal, Konsonant of Medeklinker, Klinker, Medeklinker Bv. kat - katte 30 Maak spogsinne met jou rm en lm woorde. Lees al jou meervoudsinne. 31


Download ppt "2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag."

Verwante presentaties


Ads door Google