De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hoekom moet ek lid van die NWKV word?

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hoekom moet ek lid van die NWKV word?"— Transcript van de presentatie:

1 Hoekom moet ek lid van die NWKV word?
Die Nasionale Wolkwekersvereniging is ‘n gevestigde, kredietwaardige organisasie wat gestig is in 1929 en is die stem van die Wolboer. Die NWKV se missie is die daarstelling van ‘n volhoubare, winsgewende wolskaapboerdery in Suid-Afrika. Ons streef daarna deur die volgende doelwitte: Bevordering van ‘n verbeterde beleids- en wetgewende omgewing Die daarstelling van ‘n effektiewe produksie omgewing Die daarstelling van ‘n verbeterde markomgewing Die daarstelling van ‘n verbeterde institusionele omgewing Konstruktiewe Opleiding- en Ontwikkelingsprogramme om die kundigheid en kennis van alle boere en plaaswerkers te verbeter. Daarstelling van ‘n sterk produsente organisasie. VOORDELE 1-Die wolboere het d.m.v. die NWKV direkte seggenskap in alle sake van die wolbedryf; 2-Lede ontvang maandliks die nuutste inligting in die NWKV se eie maandelikse publikasie, ’’Wolboer”, wat aan elke lid gepos word. LEDEGELD 0.15% van woltjek (Min R150) - R = R 150 Lidmaatskapvorms beskikbaar by kantore. Sien kontakbesonderhede. In kort, die NWKV is jou stem vir Wolbelange en deur jou lidmaatskap, versterk jy die belange van jou en elke wolboer. Die NWKV is ‘n ware produsente-organisasie en u as wolboer kan nog meer sukses behaal deur deelname aan die aktiwiteite van die NWKV!


Download ppt "Hoekom moet ek lid van die NWKV word?"

Verwante presentaties


Ads door Google