De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018

Verwante presentaties


Presentatie over: "Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018"— Transcript van de presentatie:

1 Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
AFRIKAANS EAT METODIEK Lydende en Bedrywende vorm Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018

2 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014
Die Lydende en Bedrywende vorm is maklik om te verstaan mits jy STOMP ken. Kom ons kyk hoe gebruik ons STOMP om Lydende en Bedrywende vorm beter te verstaan. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

3 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014
Daar is 5 gedeeltes van Sv1TOMPv2 wat belangrik is vir Lydende en bedrywende vorm. Subject, Object, Time, Manner en Verb 1+2 Daarom begin jy dadelik deur jou sin in STOMP te verdeel. S v1 T O M P v2 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

4 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014
Vir die onderwyser Onthou die volgende: Hierdie metode is spesifiek uitgewerk vir Afrikaans eerste addisionele taal (EAT) leerders. Hierdie metode maak gebruik van die EAT-kortpad wat die enkelvoudige sin se volgorde verklaar. Die voorbeeldsin bevat elke gedeelte van die Sv1TOMPv2-formule sodat daar gewys kan word wat gebeur met die sin wanneer AL die betrokke sinsdele teenwoordig is. Die lydende vorm kom lomp voor, maar dis omdat die metode en die plasing van die sinsdele voorrang geniet. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

5 S v1 T O M Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. v2 P Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

6 Bedrywende vorm Die sin volg die Sv1TOMPv2 volgorde.
Die Subject (onderwerp) staan eerste. Hoe lyk die struktuur van ‘n Bedrywende sin? Kom ons kyk na die 3 tye om dit beter te verstaan. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

7 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014
Afrikaanse sinne word hoofsaaklik in drie tye opgedeel: Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tyd Wanneer daar na die bedrywende sin gekyk word, is daar sekere eienskappe wat opgemerk kan word, spesifiek as daar gekyk word na die werkwoorde. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

8 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014
v1 T O M P v2 Die seun skop vandag sy rugbybal hard oor die pale het gister geskop sal môre Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

9 Lydende vorm Die vorm van STOMPI verander. O v1 (T M) deur S P v2
Die v1 + v2 word vervang met die Lydende werkwoorde. Die (T + M) word tussen die v1 en deur geplaas. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

10 MAAR Wat is die Lydende werkwoorde?
Teenwoordige tyd word … deur ge- Verlede tyd is … deur ge- Toekomende tyd sal … deur…. ge- word Tyd en Wyse word hier geplaas. Kom ons plaas alles in ‘n tabel. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

11 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014
Bedrywende vorm Lydende vorm v1 v2 Teenwoordige tyd Werk woord word...deur ...ge- Verlede tyd het ge- is...deur Toekomende tyd sal NIE ge- sal...deur ...ge-...word T + M Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

12 Stappe om ‘n Lydende sin te ontleed:
Stap 1: Verdeel sin in Sv1TOMPv2. Stap 2: Onderstreep die werkwoorde. Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord. Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur. Stap 5: Begin met die Object van STOMP. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

13 Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop.
Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

14 Stap 1: Verdeel sin in Sv1TOMPv2.
Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. v2 P Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

15 Stap 2: Onderstreep die werkwoorde.
Verlede tyd Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

16 Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord.
Verlede tyd: is …. deur Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. Verlede tyd: ge- … Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

17 Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur.
Tyd (gister) Wyse (hard) Verlede tyd: is …. deur Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. Verlede tyd: ge- … Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

18 Stap 5: Begin met die Object van STOMP.
Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. O v1 (T M) deur S P v2 O v1 T M S Sy rugbybal is (gister hard) deur die seun oor die pale geskop. P v2 Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

19 Kom ons kyk na korter sinne wat net VAN die Sv1TOMPv2-dele bevat:
Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

20 ’n Sin wat net die subject, verb en object bevat:
Susan sal die huiswerk doen. Toekomende tyd: sal …. deur ge- …. word O v1 deur S v2 Die huiswerk sal deur Susan gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

21 ’n Sin wat die subject, verb, time en object bevat:
Susan sal later die huiswerk doen. Toekomende tyd: sal …. deur ge- …. word O v1 (T) deur S v2 Die huiswerk sal later deur Susan gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

22 ’n Sin wat die subject, verb, object en manner bevat:
Susan sal die huiswerk fluks doen. Toekomende tyd: sal …. deur ge- …. word O v1 (M) deur S v2 Die huiswerk sal fluks deur Susan gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

23 ’n Sin wat die subject, verb, object, manner en place bevat:
Susan sal die huiswerk fluks by die huis doen. S v1 O M Toekomende tyd: sal …. deur v2 P ge- …. word O v1 (M) deur (S) P v2 Die huiswerk sal fluks (deur Susan) by die huis gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

24 MAAR vervang sal met die hulpwerkwoord in die sin.
Wat gebeur as daar spesiale hulpwerkwoorde in die sin is? Jy hanteer dit soos die toekomende tyd. wil/wou kan/kon moet/moes gaan mag/mog MAAR vervang sal met die hulpwerkwoord in die sin. Toekomende tyd: sal …deur ge- word MOET Kinders moet elke dag huiswerk doen. Huiswerk moet elke dag deur kinders gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

25 Voornaamwoorde moet verander.
Verlede tyd: is … deur ge- Hy het die eerste prys gewen. Die eerste prys is deur hom gewen. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014


Download ppt "Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018"

Verwante presentaties


Ads door Google