De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

@FXit.

Verwante presentaties


Presentatie over: "@FXit."— Transcript van de presentatie:

1 @FXit

2 Temalys: KIES OF CRACK Openingsles [almal] Kies of crack
Selffokus Ek maak my venster oop (Grepe hieruit as Voorbeeld-les) Selfbeeld Hoe goed ken jy jouself Selfevaluering Vlieg jy of kruip jy Self-ideaal Bloei om te groei Selfdissipline Die appel val ver van die boom Selfliefde Eina dit was my ego Selfontwikkeling Grootword is nie vir sissies nie Opstandigheid Rebelusie Woede Luister al hoor jy niks Maskers Ek’s nie myself nie Behoeftes Wat “eet” jy? Vrees Moenie bang wees nie Bekommernis Dink oor Stres In ’n blik gedruk Funksionele stres Maak oop vir geluk Stresdisfunksie Moenie vou nie Streshantering Wenke Wat Werk Emosionele intelligensie Emosies is nie my baas nie Sukses Go for it Bestemming Wat op aarde

3 Inhoud en hantering van die CD pakket
KIES OF CRACK bevat die volgende: Leiersgids met riglyne vir elke aanbieding (pdf) Gespreksgids: uitdeelstukke vir elke bespreking (pdf) Les-programme (21) vir graad 7 tot 11/12 (PowerPoint) Motiveringskursus vir aanbieders (PowerPoint) Hierdie aanbieding is ’n voorbeeld van sewe skyfies uit die INLEIDING van les 1. DOEL VAN INLEIDING: Wek belangstelling in ‘n saak, beginsel of (probleem)area in die tiener-leefwêreld. Die NOTAS onderaan die skyfies gee riglyne vir die bespreking. Vrae aan die groep is in kursief. Die R> gee ‘n aanduiding van die aantal kere wat die regs-pyltjie gebruik word vir die skyfie om volledig te ontvou. Daar is meestal slegs een R> nodig, aangesien outomatiese animasie met ’n 2-sekonde tyd-stelling die res van die elemente oopmaak. 3

4 Vir die slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5.
KIES OF CRACK les 1 SELFFOKUS Hierdie les volg op die Openingsles (vir die groot groep) waarin die reeks-tema, KIES OF CRACK, bekendgestel is. Ek maak my venster oop VOORBEREIDING: Elke aanbieder het toffies nodig vir die toffie-triek wat in die graadgroepe aangebied word. Die prosedure word volledig in die Leiersgids verduidelik. DOEL EN UITKOMS Die eerste groeples van die jaar is eintlik ’n ken-aktiwiteit – dit hanteer die beginsel van self-kennis en kennis van ander. Omdat die meeste tieners onseker van hulleself is, is hulle huiwerig om oop te maak en hulleself met ander te deel. In baie gevalle is hulle bloot nie in staat om dit te doen nie, want hulle verstaan nie hulle eie binneste nie en kan dit dus nie verwoord nie. Hierdie program wil hulle begelei om net op ‘n skrefie oop te maak. Elkeen gaan leer dat sy probleme of geite nie uniek is nie. So word dit makliker om homself te aanvaar. Lees nou die notas onderaan die skyfies. Vir die slideshow: Staan op die volgende skyfie en druk shift F5. 4

5 TEMA-skyfie: EK MAAK MY VENSTER OOP

6 Ek sal sê, maar dit sal jou ‘n paar pitte kos.
Wie’t my cover geblaas? KRUIP UIT JOU DOP Bespreking: Hoekom dink jy, is baie ouens van jou ouderdom soms in ‘n dop? Wanneer gebeur dit? Die vraag moet die gedagtes prikkel en hulle laat nadink oor die konsep van “oopmaak”. Op ‘n stadium begin die adolessent ‘n behoefte aan selfstandigheid ontwikkel wat hom as’t ware laat wegbeweeg van sy ouers. Dit kan ‘n mate van emosionele afstand bring, want die ouer beleef dat sy kind “toemaak”. Omdat ouers [en tieners] nie altyd verstaan wat gebeur nie, kan dit konflik veroorsaak. In die meeste gevalle maak tieners dan makliker teenoor mekaar oop as teenoor volwassenes.

7 Daar’s 3 soorte mense. Ek weet van 2: die wat onbeweeglik is en die wat beweeglik is. Wat’s die 3de? DRIE SOORTE MENSE Dis nie nodig om die teks hardop te lees nie. Dis meer effektief as die skyfie in stilte ontvou. Eers ná die laaste element kan kommentaar gelewer word, byvoorbeeld: Die wat beweeg is gewoonlik op die veld terwyl die ouens op die pawiljoen ‘n sekere verwagting van hulle het. As jy dus in die groep is wat beweeg, moet jy weet party ouens gaan vir jou hande klap en ander gaan jou boe. Die wat beweeg.

8 Of: Sien jou nou-nou! [2 x R>] WAT DINK JY VAN VANDAG?
Persoonlike sienings kan gedeel word. Daar is nie “regte” antwoorde nie. Gee kans vir bespreking voor die tweede R>, wat die toffie laat inkom. Hou egter die bespreking kort genoeg om tyd vir die aktiwiteit in die kleingroepe [die toffietriek] toe te laat. Of:

9 Hoe maklik was dit om eerlik te antwoord?
Hoe’t dit geproe? Reg of sleg? Hoe maklik was dit om eerlik te antwoord? Wat het jy van jouself en van ander geleer? [4 x R>] EVALUEER DIE TOFFIE-TRIEK [Elke vraag R> oop.] Die doel van die skyfie is om ervarings te deel. Niks ernstig nie – hou dit informeel. 9

10 mekaar maar ons het nodig ONS HET MEKAAR NODIG
Die laaste twee skyfies ontvou in stilte – voordat daar in kleingroepe verdeel word.

11 Laat ons tot nader met 'n en met mekaar Laat ons ook omsien na mekaar
deur aan te spoor tot Heb 10:22 en 24 Hierdie Skrifgedeelte vorm later ook deel van die groepsbesprekings. Laat genoeg tyd toe vir stilte en toewyding. Heb 10: 22 & 24 11


Download ppt "@FXit."

Verwante presentaties


Ads door Google