De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Is jy regtig ‘n senior?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Is jy regtig ‘n senior?."— Transcript van de presentatie:

1 Is jy regtig ‘n senior?

2 Reëls van die spel Deel die klas in vyf groepe.
Elke groep moet in ‘n half sirkel of ry langsaan mekaar sit. Daar mag slegs een spreker wees per groep. Die hele groep moet die antwoord uitwerk of bespreek. Elke groep kry ‘n vlaggie en die spreker wat die eerste vlaggie opsteek mag die vraag beantwoord. Indien die antwoord verkeerd is kry die ander groepe kans As jy uit is, is dit uit en dit bepaal op watter graad vlak van Rekeningkunde jy en jou groepmaats lê

3 Doel van die spel Die doel van die spel is om te kyk of alle leerders wel op senior (graad 12) vlak van Rekeningkunde is Dit is ook sommer lekker hersiening van al die jare se kennis en vaardighede

4 Graad 9 Graad 10 Graad 11 Graad 12 Krediet verkope Algemene Joernaal
Bank- versoening Publieke maatskappy Krediet aankope Loon en salaris- joernale Bate-verkope Vervaardig -ing Kleinkas Regstelling van foute Venoot-skappe Kontrole oor voorraad Finansiële state BTW Klubs Krediteure en Debiteure versoening Ontleding en vertolking Begrotings Periodieke Voorraad stelsel Geprojek -teerde inkomstestaat

5 Krediet verkope Vraag 1 Wat word die persoon genoem waaraan mens op krediet verkoop? Antwoord 1 Debiteur Terug

6 Krediet aankope Vraag 2 Watter tipe brondokument ontvang mens as mens op krediet aankoop? Antwoord 2 Oorspronklike kredietaankoopfaktuur of Oorspronklike faktuur Terug

7 Kleinkas Vraag 3 Wat is die grootste verskil tussen die Kleinkasjoernaal en die Kontantbetalingsjoernaal? Antwoord 3 Die Kleinkas is slegs vir kontant aankope terwyl die Kontantbetalingsjoernaal EFT’s en tjeks ook bevat Terug

8 Finansiële state Vraag 4 Inkomstes – Uitgawes = ………………. Bates = ………….. + …………… Antwoord 4 Wins Eienaarsbelang + Laste Terug

9 Ontleding en vertolking
Vraag 5 Gee die formule vir rentabiliteit Antwoord 5 Netto wins x 100 Eienaarsbelang Terug

10 Algemene Joernaal Vraag 1 Watter tipe transaksies vind in die Algemene Joernaal plaas? Antwoord 1 Nie-kontant transaksies Of Voorbeelde: ontrekkings deur eienaar, donasies, ens Terug

11 Loon en salarisjoernale
Vraag 2 B. Volschenk het 45uur normale tyd gewerk en 2ure oortyd. Normale ure tarief is R14 per uur en die oortydtarief is 2½ keer die normale tarief. Hoeveel is sy bruto loon vir die week? Antwoord 2 R630 normale tyd R70 oortyd Dus: R700 vir die week sonder aftrekkings Terug

12 Regstelling van foute Vraag 3 Voltooi die volgende tabel ten opsigte van die transaksie: Die totaal van die verkopekolom in die Debiteurejoernaal is met R100 te veel opgetel Debiteurekontrole Debiteurelys Debiet Krediet Antwoord 3 Debiteurekontrole Debiteurelys Debiet Krediet R100 Terug

13 BTW Vraag 4 Wat is die verskil tussen vrygestelde goedere en nulkoersgoedere? Antwoord 4 Vrygestelde goedere en dienste is items wat volgens die wet nie BTW gehef op moet word nie, bv. Finansiële dienste, huur, vervoer, opvoedkundige dienste Nulkoersgoedere en dienste is noodskaaklikhede soos bv. Melk, vrugte en groente, eiers, brandstof, ens. Terug

14 Begrotings Vraag 5 As die werklike verkope vir Februarie R was en daar word begroot dat dit in Maart met 7% sal daal, wat sal Maart se geskatte verkope wees? Antwoord 5 R444540 Terug

15 Bankversoening Vraag 1 Indien ‘n vooruitgedateerde tjek ontvang word, hoe word dit aangetoon? Antwoord 1 Dit word glad nie êrens in daardie dag/maand ingeskryf nie. Dit word in die kluis bewaar tot die datum van die tjek aanbreek en dan word dit in die KOJ aangeteken. Terug

16 Bateverkope Vraag 2 Bereken die waardevermindering van die volgende voertuig indien die kosprys R is en die opgehoopte waardevermindering R is. Waardevermindering word bereken op 25% teen die verminderde saldo metode Antwoord 2 R15 000 Terug

17 Vennootskappe Vraag 3 Vennoot A onttrek haar maandelikse salaris van R ‘n Tjek is uitgereik. Watter uitwerking sal dit op die Algemene Grootboek hê? Antwoord 3 Debiteer - Onttrekkings: A Krediteer - Bank Terug

18 Klubs Vraag 4 Watter tipe rekening is Ledegeld? Antwoord 4 Inkomste
Terug

19 Periodieke voorraadstelsel
Vraag 5 Wat is die hoof verskil tussen die periodieke voorraadstelsel en die deurlopende voorraadstelsel? Antwoord 5 Die Verkope en Koste van Verkope rekeninge word vervang met Aankope en Verkope rekeninge Terug

20 Gewone aandelekapitaal
Publieke maatskappy Vraag 1 PM Handelaars Beperk het aansoeke en bedrae betaalbaar vir al die aandele wat te koop aangebied is, ontvang. Daar word gewone aandele van R10 elk aan die aandeelhouers toegeken. Watter twee rekeninge sal hiermee geaffekteer word? Antwoord 1 Krediteer - Gewone aandelekapitaal R Debiteer – Bank R Gewone aandelekapitaal Bank KOJ R Bank Totale ontvangste R Terug

21 Vervaardiging Vraag 2 ‘n Vervaardigingsproses waarin 200 eenhede vervaardig word, het die veranderlike koste van R5245 en die vaste koste van R1623. Bereken die totale vervaardigingskoste Antwoord 2 R6 868 Terug

22 Kontrole oor voorraad Vraag 3 Waarvoor staan EIEU Antwoord 3
Eerste-in-eerste-uitmetode Terug

23 Krediteure en Debiteureversoening
Vraag 4 Wat is die doel van versoening tussen die Rekeningstaat soos deur ‘n krediteur opgestel en die rekening van die krediteur soos deur die debiteur in sy Krediteuregrootbeoek opgestel is? Antwoord 4 Die doel daarvan is om enige verskille te verduidelik en te verklaar Terug

24 Geprojekteerde Inkomstestaat
Vraag 5 Watter tipe items sal in die Geprojekteerde Inkomstestaat verskyn, wat nie in die Kontantbegroting sal verskyn nie? Antwoord 5 Geprojekteerde Inkomstestaat – Inkomstes en uitgawes bv Oninbare skulde, waardevermindering, korting ontvang, ens Kontantbegroting – Fisiese ontvangste en betalings, bv. Lening aangegaan, Handelsvoorraad kontant aangekoop, ens. Terug


Download ppt "Is jy regtig ‘n senior?."

Verwante presentaties


Ads door Google