De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Rekeninge in die Algemene Grootboek

Verwante presentaties


Presentatie over: "Rekeninge in die Algemene Grootboek"— Transcript van de presentatie:

1 Rekeninge in die Algemene Grootboek
DEBIET (Dt) KREDIET (Kt) BALANSSTAAT AFDELING KAPITAAL + + ONTTREKKINGS - BATES + - + LASTE NOMINALE REKENINGE-AFDELING - INKOMSTE + UITGAWES + - Wamark Publishers ©

2 Transaksie: ‘n Debiteur vereffen sy rekening, R500
Bates Inkomste Uitgawes Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat vermeerder wanneer geld vanaf ‘n debiteur ontvang word. Debiteurekontrole is ook ‘n bate wat verminder wanneer die debiteur sy rekening vereffen. B = E/B L + 500 = Dt Bank(B) Kt Dt Debiteurekontrole (B) Kt Debiteurekontrole 500 Lopende inkomste Bank Hoeveel skuld die debiteur die onderneming na hierdie transaksie? Wamark Publishers ©

3 Transaksie: Betaal ‘n krediteur R 500
Bate Inkomste Uitgawe Laste Dt Bank(B) Kt Dt Krediteurekontrole(L)Kt Uitwerking op die rekeningkundige vergelyking Bank is ‘n Bate wat verminder wanneer ‘n betaling aan ‘n krediteur gemaak word. Krediteurekontrole is ‘n las wat verminder aangesien ‘n betaling gemaak is (skuld nou minder) B = E/B L = Krediteure- kontrole 700 Krediteure- kontrole Bank Handelsvoorraad 700 Hoeveel skuld die onderneming die krediteure na hierdie transaksie? Wamark Publishers ©


Download ppt "Rekeninge in die Algemene Grootboek"

Verwante presentaties


Ads door Google