De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus

Verwante presentaties


Presentatie over: "S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus"— Transcript van de presentatie:

1 S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus
S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus. In sy gedig “Harlekyn vir die Dieretuin” is die apie die hanswors, maar in hierdie gedig is die mens self die hanswors S. J. Pretorius Hanswors

2

3 Die Hanswors Oor sy afsigtelike boggel En kromheid, het hul hom gekoggel; En bitterder was hul venyn As sy vergroeide ruggraatpyn. Tussen die diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?”

4 Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By die dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees?” En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig teen die firmament, Hoog teen die takelwerk, kon klouter, Die dood uittart, en, klein kabouter, Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, Nog deur die baas beskou as bate.

5 Toe het ‘n brief gekom eendag
Toe het ‘n brief gekom eendag ... Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind...”

6 Die Hanswors Uitsteltegniek: Leser gril saam met die mense. Hy “sien” die boggel Oor sy afsigtelike boggel (ghastly hump) En kromheid, het hul hom gekoggel (mocked); En bitterder was hul venyn (venomousness) As sy vergroeide ruggraatpyn (pain from his spine). Tussen die diere in ‘n hoek Het hy die eensaamheid gesoek: “Met klere gedurig gaar is, Wat doen die vent met sy salaris?” Vergelyking: hulle spot word met sy pyn vergelyk Teenstelling/kontras Diere aanvaar hom, maar nie mense nie Direkte Rede: Dit is wat mense vir hom sê. Vent (negatiewe woord) dui op verwerping

7 Hy’t maandeliks by die poskantoor ‘n brief gepos en gelees By die dierkratte, oor en oor: “Sou daar tog êrens iemand wees?” Kommunikeer met iemand? Hy voel weer veilig by die diere Herhaling: wek jammerte/meegvoel Direkte Vraag dui op die ongeloof van die hanswors en slegte selfbeeld. Hy twyfel dat iemand vir hom sal omgee en liefhê

8 En daardie ewige reuk en drank: Nie een sou huil as hy bedank, Maar waar hy in die sirkustent Aapagtig (apelike) teen die firmament, Hoog teen die takelwerk (rig work), kon klouter (climb), Die dood uittart, en, klein kabouter (small like a dwarf), Sy duiwelstreke uithaal onder Dat almal skater vir die wonder, Is hy, hoeseer verag, verlate, (is he, how much despised, alone) Nog deur die baas beskou as bate. (still considered an asset by his boss) Progressie: vervreemding van leser Hy is wel goed in sy werk Kontras: hy word gehaat en vvermy, maar is ‘n aanwins vir die sirkus Metafoor: soos ‘n duiwel

9 Toe het ‘n brief gekom eendag
Toe het ‘n brief gekom eendag ... Hy’t oor die bed gebuk, verblind, Terwyl ‘n boggelvroutjie, sag, Sterwend fluister: “Dankie my kind...” Beletselteken dui op tyd wat verby is Trane in sy oë Hy is iemand se kind. Hy word aanvaar deur iemand. “Dankie my kind”...Direkte rede nou positief. Ons weet nie waarvoor sy dankbaar is nie

10 5 Strofes 26 Reëls Leestekens: belangrike gedeeltes te laat uistaan
Tipografie

11 Rym Strofe 1, 2, 3 = Paarrym (aabb) Strofe 5 = Kruisrym (abab)

12 Die hanswors wat almal laat lag en vermaak by die sirkus word deur die samelewing uitgestoot, vermy en verwerp Die hanswors wat ander laat lag, ervaar intense hartseer Ironie

13 Die lyding van die wat sukkel en gebreklikes as gevolg van die onmenslikheid van sy medemens
Stemming (mood): Depressief, swaarmoedig. Tema


Download ppt "S. J Pretorius skryf dikwels oor die sirkus"

Verwante presentaties


Ads door Google