De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIREKTE & INDIREKTE REDE

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIREKTE & INDIREKTE REDE"— Transcript van de presentatie:

1 DIREKTE & INDIREKTE REDE
Susan sê:”Ek gaan môre vir jou kom kuier.” INLEIDENDE GEDEELTE ”Ek gaan môre vir jou kom kuier,” sê Susan tydsaanduidende woord Uitroep ”O, ek gaan môre vir jou kom kuier,” Dubbelpunt : Aanhalingstekens “ “ dui die direkte rede aan. INDIREKTE REDE 1. Moenie inleidende gedeelte se tyd verander nie. Susan sê …. 2. Haal leestekens weg en voeg DAT in.By ‘n vraagsin is dit OF Susan sê DAT … / Susan vra OF….. 3. Verander die VOORNAAM = WOORDE . Susan sê DAT sy môre vir my kom kuier.

2 Susan sê DAT sy môre vir my kom kuier.
4. Verander die tydsaanduidende woord(e) Susan sê DAT sy die volgende dag vir my kom kuier. Vandag – daardie dag Vanjaar – daardie jaar Môre – die volgende dag Verlede jaar – die vorige jaar Eergister – twee dae tevore Hier – daar Hierheen- daarheen Gister – die vorige dag Nou – toe Hierdie – daardie Hiernatoe – daarnatoe 5. Omskryf uitroepe en woorde soos ja/nee/asseblief. ”O, ek gaan môre vir jou kom kuier,” sê Susan Susan sê opgewonde DAT sy môre vir my kom kuier.

3 Direkte en indirekte rede:
1.Die vrou sê : “Ek gaan die werk vandag hier klaarmaak.” 2. Die man vra: “ Ekskuus tog, kan u vir my sê waar die kleedkamers is?” 3. Die dogter het gesê: “My genade! Ek het dit dan gister hier neergesit!” 4. Die vrou het verskonend gesê haar man kan daardie dag nie die geld betaal nie. 5. Die man vra of almal vandag kan oefen.


Download ppt "DIREKTE & INDIREKTE REDE"

Verwante presentaties


Ads door Google