Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Omdat.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14   Gemeente – Algemeen Vaalpark Gemeente Vaalpark Congregation -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante Gebedsbulletin No. 01 van 2019 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig vir haar Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye waarin Eskom is Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Judy Hein – sy het borskanker Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Esmaralda Bekker – sy het Enkefalitis Bid asb vir Nellie van Tonder-sy het ‘n rugoperasie gehad Bid asb Bennie Gordon – hy het kanker Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade…U is ons alles. 10 000 dankies aan U vanoggend! 06 06 Januarie 2 1 9 9 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Roei verder hierdie jaar ... “…Roei ‘n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang…” Luk 5:4 (BVA – Bybel vir almal) Iemand het al gesê middelmatigheid is net die beste van die slegte en die slegste van die beste. Is dit wat jy hierdie jaar wil hê? So nie, moet jy bereid wees om die veiligheid te verlaat van waar jy is, en gaan na waar GOD jou wil neem. Nadat hulle heelnag probeer het en geen vis gevang het nie, het JESUS aan SY dissipels gesê: “Roei ‘n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang”. Met ander woorde, kom weg van die veiligheid van die kus en wees bereid om die woede van die storm aan te durf in die wete dat GOD met jou is. Helen Keller, wat ongelooflike uitdagings oorkom het, het gesê: “veiligheid is ‘n mite”. Die rede waarom ons dit nie beleef nie, is omdat dit nie bestaan nie. Om gevaar of mislukking te vermy is op die lang duur niks veiliger as volwaardige risiko nie. Die lewe is of ‘n uitdagende avontuur of eenvoudig niks nie. Uitvaar beteken om doelwitte te stel, ‘n plan te maak om dit te bereik en verantwoordbaar te word. Dit vereis dat mens in ooreenstemming kom met GOD se wil, jou vrese te konfronteer en die belonings te ontdek wat daaragter lê. Dit eis dat jy in die spieël kyk en berus of regmaak wat jy word. Dit vra dat jou lewe gewy word aan iets groter as jyself, selfs as ander nie verstaan nie. Dis om ‘n ingesteldheid te hê van “Ek vrees geen kwaad nie want U is met my” en verhewe dinge vir GOD te doen. As jy die nuwe jaar betree, staan stil en onthou GOD se goedheid. Kyk na die pryskaartjie van SY wil vir jou lewe teenoor wat jy reeds betaal het, en vergelyk die beloning vir elkeen. So, roei ‘n bietjie verder en moenie terugkyk nie! Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14 Moenie GOD beperk nie “GOD kan ALLES doen, daar is NIKS wat HY nie kan doen nie” Lukas 1:37 Bid ELKE dag “Julle MOENIE ophou bid nie…” Kolossense 4:2 Wie beïnvloed jou? “…maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is EK?” Matt 16:15 Standpunt Onderwerp julle dan aan GOD. Staan die duiwel teë en hy SAL van julle af wegvlug. Nader tot GOD en HY sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte huigelaars. Jakobus 4:7-8 Gedagte vir die week ?? ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2018 Kersdiens @08:00 NG Kerk 27 Jan 2019 Swannie Swanevelder NG Kerk Geskryf deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.