NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Handoplegging.
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart 2 1 6 6   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 11 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Jasper v Zyl – hy het kanker Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Corrie Oberholzer – hy het kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Johan Steyn – hy het genesing nodig Bid asb vir Altie vd Merwe – hy het kanker Bid asb vir Serge Degua – gaan vir ‘n operasie Bid asb vir Hannelie Kleynhans – sy het gebed nodig Bid asb vir Jessica Brown – sy het Brown sindroom in haar een ogie. Sy is nog te klein vir ‘n operasie – kleindogter van André & Martie Jooste Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing Bid asb vir James Vermaak – bid vir herstel van sy longe Bid asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Henriette Smit – bid vir spoedige herstel Bid asb vir Naas Lamont – kry groot operasie -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 13 13 Maart 2 1 6 6 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Gebed . . . GEEN ontmoeting is OOIT toevallig . . . Here, ons wil U vandag innooi in ons storm. Kom en kalmeer die woelinge en maak ons lewensee glad sodat ons ook op rustige water kan vaar na die hawe van ons begeerte. Amen. So dikwels loop jy iemand toevallig iewers raak. In so ‘n ontmoeting kan ‘n wêreld van hartseer of blydskap ontbloot word. Met tuisbesoeke wat minder word, mense wat haastiger en besiger raak, het hierdie “toevallige” ontmoetings baie waarde. Iets in ‘n mens se oë of houding kan sê: Ek hoor en gee om, al is ek haastig. Later sal ek nadink en bid. Winnie Rust Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van CHRISTUS. As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. Gal 6:2-3 SELFBEHEERSING… ????? Galasiërs 5:16 Moenie die genadegawe wat jy het, verwaarloos nie. Dit is aan jou gegee toe die boodskap van GOD in verband met jou dienswerk aan jou verkondig is en die raad van ouderlinge jou die hande opgelê het. 1 TIMOTEUS 4:14 Gedagte vir die week : GROOT WAARHEID . . . “Wysheid kom in die gryse ouderdom en insig na baie jare” Job 12:12 Luister na SY stem en leef SY wysheid uit Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 07 Mei 2016 Potholefees Lumiêre Skool 17 Mei 2016 Ma & dogter aand NG Kerk Gretha Wiid gasspreker Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.