Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Gedagtenis maaltyd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
Preek Jesaja 53:6.
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 21 van 2016 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Serge Degua – vir volle genesing Bid asb vir Maria Steyn – bid vir genesing id asb vir Joey Prinsloo – sy is baie siek Bid asb vir Ria Putter – sy het gebed nodig Bid asb vir Naas en Heleen Lamont – bid vir Heleen se kanker behandeling en Naas vir sy gesondheid Bid asb vir Tinus & Leanne Joubert – Leanne se moeder is oorlede 22 22 Mei 2 1 6 6 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Wanneer JY nie GOED genoeg VOEL nie “GOD het na SY handewerk gekyk en dit was GOED in elke opsig…” Gen 1:13 NLV Farai Chideya het ‘n graad by Harvard behaal, vir Newsweek gewerk, en vinnig opgang gemaak. Tog het sy jare lank teen mulimia gestry, terwyl sy probeer het om soos die glasbeelde rondom haar te lyk. Toe sy uiteindelik bevry is van die siekte, het sy geskryf : ”Toe ek gewig verloor, het dit nie my persoonlikheid verander of die emosionele bagasie van my kinderjare ligter gemaak nie. Ek het gedink dat ek wil maer wees. Wat ek eintlik wou wees is gelukkig, en nie my voorkoms of prestasies kon dit doen nie. Omdat ek nie myself liefgehad het of aanvaar het nie, was die aanvaarding van ander nooit genoeg nie. Wanneer ek perfek probeer wees het, het ek ontoeganklik en afwesig gelyk, die teenoorgestelde van wat ek wou hê.” dan deel sy vier lewensveranderende beginsels: Jou obsessie om perfek te wees sal jou in eensaamheid gevange hou, omat gesonde verhoudings op eerlikheid en totale aanvaarding gebou word. Jou obsessie om perfek te wees sal jou dwing om jou tekortkominge te sien as iets wat weggesteek moet word, eerder as geleenthede om te groei. Jou obsessie om perfek te wees sal jou laat stilstaan by wat jy eendag gaan wees, in plaas daarvan om te geniet waar jy tans is. Jou obsessie om perfek te wees sal die geleentheid om jou lewe te laat tel van jou steel, want wanneer jy konstant op jouself fokus, sal jy niks meer hê om vir ander te gee nie. GOD het nie nodig gehad om jou te skep nie, HY het gekies om jou te skep. Op die dag wat jy gebore is het HY geglimlag en gesê, “Goed in elke opsig” wanneer jy dit besef, sal jy nie meer voel dat jy nie goed genoeg is nie. Sielskos: 1 Konings 1-2; Handelinge 2:22-47 VERDEELDHEID HY het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat onderling verdeeld is, gaan te gronde, en ‘n huisgesin wat onderling verdeeld is, spat uitmekaar.” Lukas 11:17 Gedagte vir die week : GROOT WAARHEID . . . As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde. Jakobus 4:17 ?? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 29 Mei 2017 Maak ‘n helse NG Kerk klomp geld en gaan @08:30 AM steeds hemel toe Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.