MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
Druk (Click) om voort te gaan
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 01 van 2018 Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is ernstig siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing Bid asb vir MJ Jacobs vir volle genesing Dank Gebede 07 07 Januarie 2 8 8 -Dankie HERE vir my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my. Dankie vir keuses, vreugde -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Klim 2018 uit jou gemaksone uit Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Twee van ons grootste vrese is mislukking en kritiek. Hierdie vrese verdwyn nooit heeltemal nie. Jy kan hulle oorkom, maar hulle sal weer hul verskyning maak sodra jy voor jou volgende uitdaging te staan kom. Dis eers wanneer jy vrees as deel van die lewensreis aanvaar dat jy leer om dit te oorkom. As jy terugkyk na wat jy reeds oorkom het, sal jy besef dat mislukking die meeste van die tyd nie permanente skade doen nie – jy word inderwaarheid sterker. As jy dus vandag angstig is, sê God vir jou, ‘Moenie bang wees nie, want Ek is by jou…’ Vertrou dus op Hom! ‘n Onbekende digter het geskryf: ‘Ek het ‘n gemaksone gehad waar ek geweet het dat ek nie kan misluk nie; dieselfde vier mure was meer soos ‘n tronk. Ek wou so graag die dinge doen wat ek nooit vantevore gedoen het nie, maar het eerder in my gemaksone gebly. Ek het vir myself gesê dat dit nie saakmaak dat ek nie veel doen nie; ek het gesê dat ek nie oor dinge soos drome en doelwitte omgee nie. Ek het vir myself gesê dat ek vreeslik besig is met dinge in my sone, maar diep binne in my het ek na iets spesiaals van my eie verlang. Ek kon nie my lewe laat verbygaan deur net toe te kyk hoe ander mense wen nie; ek het my asem opgehou, uit my sone getree en die verandering laat begin. Ek het ‘n tree geneem en met nuwe krag, wat ek nog nooit gevoel het nie, my gemaksone totsiens gesoen en toe die deur toegemaak en gesluit. As jy in ‘n gemaksone is, bang om daaruit te klim, onthou dat alle wenners eens op ‘n tyd met twyfel gevul was.’ BEGIN OPNUUT Ek het hulle vertel hoe GOD SY goeie Hand oor my gehou het… hulle het gesê: “Kom ons bou!” en hulle het die goeie werk aangepak Neh 2:18 Wat gister of laas week of laas jaar met ons gebeur het, is van geen belang nie-vandag begin ons opnuut! Dis ‘n mooi dag, vol beloftes vir ‘n wonderlike toekoms, en met ywer en vol moed, begin ons dit. Ons berou oor dinge wat ons in die verlede gedoen het of nie gedoen het nie. Met hart en siel leef ons vir die wonder van hierdie dag. Nooit weer sal daar ‘n tyd wees wat ons dit wat ons op hierdie oomblik ervaar, kan ervaar nie, daarom maak ons ons hart en gemoed oop vir die bedekte seëninge in hierdie heerlike oomblik in GOD se ewige tyd. Met ons hand in GOD se hand, kan ons lewe vol en ryk wees, en met dit in gedagte, begin ons nou op hierdie oomblik in hierdie nuwe jaar te leef soos dit kinders van ‘n hemelse VADER betaam om te leef. Ons gaan die goeie werk aanpak, bou aan ‘n toekoms tot ons eie seën en tot seën van hierdie mooi wêreld waarop ons woon. deur Bob & Debby Gass Gedagte vir die week Hemelse Vader, Hier aan die begin van 'n nuwe jaar kom ek na U toe, die ALMATIGE en ALWYSE, wat van die begin af en ook die einde kan sien. Voordat ek op die nuwe onbekende pad van 2018 gaan, moet ek bely dat ek alleen veilig sal wees, as U met elke tree my hand vashou. As die pad voor my donker lyk, laat my in die lig van die geloof verder gaan. As teveel vir my oog verborge is, laat my getrou bly aan dit wat ek wel kan sien. As ek nie my bestemming in die verte kan sien nie, laat my dankbaar wees vir die enkele tree wat ek wel kan sien. As ek U dinge nie kan begryp nie, laat my kinderlik - vertrouend vashou aan U beloftes. As ek soms aan geloof ontbreek laat my NOOIT die LIEFDE en die HOOP verloor nie, en HERE, kom asb my ongeloof tot hulp. As ek nie insig in U plan met my het nie, laat my dit in gehoorsaamheid nie bevraagteken nie. As ek hierdie jaar 2018 suksesvol is, hou my dankbaar nederig en ootmoedig. As teleurstelling en mislukking op my wag. bewaar my van wanhoop, of my drome en ambisies bewaarheid word bewaar my van hoogmoedigheid en of my ideale tot as word in my hande - dierbare VADER, hou my vas in U liefde en leer my dat alles ten goede meewerk. Maak my blymoedig en dankbaar in 2018. Ek bid dit in die Naam van JESUS CHRISTUS wat deur SY dood dit vir my moontlik gemaak het om die lewe te kies! Amen & Amen! GOD is in beheer. Vertrou op HOM alleen! ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 28 Jan 2018 Leon Feirreira NG Gemeente MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.