‘n Boemelaar se storie van lig

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

‘n Boemelaar se storie van lig   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 25 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir Adri Burger – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig Bid asb vir Pierre Pienaar-vir herstel na hart operasie Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroete 18 18 Junie 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Ek is 58 en my lewe het ’n skewe draai geloop. Alles my eie skuld. Om weer onder te begin, is nie maklik nie, so ’n ou moet maar baie hare op jou tande hê om dit reg te kry, maar met God by jou is niks onmoontlik nie. My swak besluite het my twee-en-’n-halfjaar op straat laat beland, letterlik en nie a.g.v. drank of dwelms nie. Een van die aande wat ek moes buite slaap, het dit só hard gereën soos met die vloed. Ek het nie komberse gehad nie. Ek was deurnat. Niemand wou help nie – nie die kerk nie – nie mense nie – nie eens my selgroep nie. Ek is nie eers ’n brood aangebied nie. So het ek saam met die “boemies” gelewe. Dit wat ek daar gesien het, is hartverskeurend. Gelukkig het ek nie in daardie groef van drink “om alles te vergeet” geval nie. Mense raak kwaad as hulle bedel om ’n “kannetjie” te kan koop, maar ’n dag raak lank as daar geen vooruitsig vir die dag is nie. Op die oomblik het die kerk vir my ’n kamer gegee om in te bly. Ek bly al ses maande daar en is tans besig om my lewe met God reg te maak. Maar maklik is dit nie. Op hierdie journey het ek geleer om dankbaar te wees vir my bed, komberse, ’n kussing en ’n dak oor my kop. Ons beskou dit as ’n “moet” en deel van die lewenspakket. Dankbaarheid is ’n woord wat ons nie verstaan nie. Ek vermoed Andy ken die verskil tussen ’n lewe in die donker en ’n lewe in die lig. Wel, ons was eers in die donker. God het ons egter uit die bose mag geruk. Wanneer jy uit die donker na die lig stap, verander jy van jou diepste binneste tot by jou dade. Andy stuur ’n week later weer ’n epos: Ek kon gister vir iemand help om sy bakkie na Pretoria toe te ry. So het ek R600 verdien. Na twee-en-’n-halfjaar op straat is R600 soos R1-miljoen. As jy weet van iemand met wie dit beroerd gaan, kan ek R50 vir hulle oorbetaal. Vorentoe wil ek graag ’n bydrae maak aan almal van julle wat die Woord bedien. Dis die gevolge van iemand wat in God se lig leef. Skrifgedeelte: Kolossense 1:1-8 Om oor na te dink: Leef jy in die lig? Hoe wys jy jou dankbaarheid? Hoe lyk jou dade? Gebed Here, ek leer elke dag by ander. Ons word so maklik deur die god van die wêreld verblind dat ons nie die lig van die evangelie raaksien nie. Verlossing van die donker is moontlik vir elkeen wat daarna smag. Help ons om soos mense van die lig te leef en dat ons dade daarvan sal getuig. Amen. ‘n Boemelaar se storie van lig STRESS … ?? GROOT WAARHEID . . . Gedagte vd week ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Jun 2017 Huweliks & Gesins- NG Kerk diens 13 Aug 2017 Nagmaal NG Kerk Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.