De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?."— Transcript van de presentatie:

1 Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?

2 En die leiers van hierdie volk het verleiers geword,en die van hulle
wat gelei word,is op 'n dwaalweg gelei. Jesaja 9:15 sy priesters verkrag my wet en ontheilig my heilige dinge..... Eseg.22:26

3 Jeremia 5: die profete profeteer vals en aan hulle sy oefen die priesters mag uit,en my volk wil dit graag so hê.Maar wat sal julle doen aan die einde daarvan ?

4 Want die herders het dom geword
en die Here nie gesoek nie,daarom was hulle nie voorspoedig nie, en hulle hele kudde is verstrooi. Jer.10:21 En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE Nie gespreek het nie? As die profeet in die naam van die Here spreek, en wat hy gesê het gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie,deur vermetelheid het die profeet dit gespreek, jy mag vir hom nie bang wees nie. Deut 18:21,22 Eseg 22:28 En sy profete pleister vir hulle met los kalk deur bedrieglike gesigte te sien en vir hulle leuens te voorspel met die woorde:so sê die HERE HERE – terwyl die HERE nie gespreek het nie.

5 Markus 13:31 Die hemel en die aarde
sal verbygaan,maar my woorde sal nooit verbygaan nie. 11 Tim. 4:3,4 want daar sal ;n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie,maar omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees,vir hulle ‘n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.

6 Efesiërs 5:15,16 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse, en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. Kol.2:8 Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie.

7 11 KOR.11:3,4 maar ek vrees, dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het Julle sinne so miskien bedorwe kan raak,vervreemd van die opregtheid teenoor Christus want as iemand kom en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig het,of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het,of ‘n ander evangelie as wat julle aangeneem het,laat julle jul dit goed geval.

8 Mat 24:11 En baie valse profete sal
opstaan en baie mense mislei. want daar sal baie valse Christusse en baie valse profete opstaan,en hulle sal groot tekens en wonders doen, Mat.24:24 om as dit moontlik was,ook die uitverkorenes te mislei. Mat.15:6 So het julle dan die gebod van God kragteloos gemaak ter wille van julle oorlewering.

9 En julle sal gehaat word ter wille van my Naam,
Mattheüs 7:22 Baie sal in daardie dag vir My sê:Here,Here het ons nie in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie?En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie,Gaan weg van My,julle wat die ongeregtigheid werk. Mattheüs 7:13 Gaan in deur die nou poort,want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei,en daar is baie wat daardeur ingaan ,want die poort is nou en die pad is smal wat na die Lewe lei,en daar is min wat dit vind. Maar Pas op vir die valse profete wat in skaapklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is. En julle sal gehaat word ter wille van my Naam, maar wie volhard tot die einde toe,hy sal gered word. Markus 13:13

10 .....Ja daar kom 'n uur wat elkeen wat julle om die lewe bring,sal dink dat hy 'n diens aan God bewys. En dit sal hulle aan julle doen,omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie. Johannes 16:2 Openbaring 1-:18 ..en Ek was dood en kyk,Ek leef tot in alle ewigheid.Amen.En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood. Alta Strydom


Download ppt "Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?."

Verwante presentaties


Ads door Google