Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Vaalpark Congregation
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 49 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Stephan Fourie – hy was vir ‘n groot operasie Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker 03 03 Desember 2 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Geloof lek ... * Behandel jy belangrike mense anders as “gewone” mense? Verwag jy dat mense jou altyd op sekere maniere moet behandel en neem jy hulle kwalik as dit nie gebeur nie? * Praat jy minder hoflik met mense wat minder aansien in jou eie oë het as vernames? * Val jy mense gedurig in die rede? Voltooi jy sommer hulle sinne namens hulle, of praat jy hulle dood? * Korrigeer jy ander gedurig as hulle opinies, gedrag of idees nie met joune ooreenstem nie? Ons taalgebruik kan gou-gou in ’n wapen verander waarmee ons mense “op hulle plek” hou. In Matteus 23:6-8 waarsku Jesus juis teen “godsdienstiges taal” wat eintlik maar net ’n vroom masker is waarmee sekere mense hulle eie arrogansie en magsbeheptheid versteek. Hy verwys met name na sommige godsdienstige leiers in daardie tyd wat baie gesteld op al die titels waarmee almal hulle moes aanspreek. Boonop het hulle ook aanspraak gemaak op voorkeur-behandeling op grond van hulle “hoë godsdienstige status.” Jesus roep ons op om nie in dieselfde strik te trap en te dink ons is iets besonders nie. God kan dit nie vat dat mense dink hulle is beter as ander nie. Ons is geroep tot nederigheid. Ons moet dit inoefen deur aanhoudend op te kyk na God en ander. Ook moet ons vars nuwe taal inoefen wat deurdrenk is met respek en omgee. Ons taal moet die afstand tussen ons en ander mense laat krimp op die regte maniere. Ons geloof wys immers hoe ons met en oor ander mense praat. Ons geloof lek uit in die maniere hoe ons onsself gedra tussen ander. En dit geld veral ten opsigte van mense wat anders as ons lyk, dink of glo. As ons mense van kleur byvoorbeeld met minder respek aanspreek of behandel, dan kort ons nuwe hartstaal. En as ons afpraat op andersdenkendes, ongelowiges, sondaars en kie, kort ons nuwe harte, Jesus se nederige soort! Stephan Joubert Gedagte vd week ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 02-12 Des 2017 Cathrine Robson Kinderhuis Liggiefees Joubertstraat Vereeniging 10 Des 2017 Liggiefees - Onbeperk Joubertstr Ver 11 Des 2017 Liggiefees – Willie en Natasha Joubert Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier R20pp & R10 vir kinders onder 10jr. Daar word allerhande goedjies verkoop Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.