“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Advertisements

“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 05 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die moorde & inbrake in ons omgewing & land Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed bitter nodig Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar senuwees aantas Bid asb vir Martie Serfontein – het nogsteeds gebed nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Zack Dreyer –emosionele ondersteuning Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Cedric Wiegaend – bid vir volle herstel na operasie Bid asb vir tannie Martie de Bruyn – sy is nie gesond nie Bid asb vir tannie Anna Chandler – sy gaan in vir ‘n operasie Bid asb vir Maureen Voigt – sy gaan vir ‘n operasie 29 29 Januarie 2 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! 1 Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Leer om jouself aan te moedig! “…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang” 1 Samuel 30:6 Dawid het pas n string militêre oorwinnings behaal. Toe hy egter by die huis kom, en sien dat dit deur die Amalekiete vernietig is en dat sy familie gevangene geneem is, was hy gebroke. Hy het egter nie bly lê nie. “Toe vra Dawid vir die HERE: “Moet ek hulle agternasit? Sal ek hulle inhaal?” En die HERE het geantwoord: “Ja, agtervolg hulle. Jy sal hulle sekerlik inhaal en alles terugkry wat van jou geneem is” (vers 8). Dawid se self-bemoediging, tesame met GOD se leiding, het hom na sy volgende oorwinning gelei. Jy moet leer hoe om op die regte manier met jouself te praat, hoe om GOD se beloftes aan te haal, en hoe om vir jouself te bid. Hier is ‘n belofte uit die Psalms waarop jy kan staan: In die nag vloei die trane, maar in die oggend is daar vreugde. (Ps 30:6) Jou vreugde sal weer terugkom. GOD het dit beloof! Kyk dus vandag in die spieël en verklaar: “Hierdie slegte ding sal ook verbygaan, wat my nie vernietig nie, maak my sterker. Ek sal hierdie situasie solank gebruik om nader aan U te beweeg. Die grootste strydperke bring die grootste oorwinnings. Toe hy terug kyk op die slegte tyd van sy lewe, het Josef gesê,”wat my betref, het GOD die kwaad wat julle gedoen het, omgekeer in iets wat goed is. (Gen 50:20) GOD doen dit nogsteeds! Ander mense kan nie jou noodlot beheer nie, maar GOD kan, en HY is nie soos ander mense nie. HY kan jou pyn in iets goeds verander. Leer dus om jouself aan te moedig! STRESS … Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan GOD bekend. En die vrede van GOD … sal oor julle harte en gedagtes die wag hou ….Filippense 4:6-7 GROOT WAARHEID. . . Daardie tyd het JESUS gesê: “Ek prys U, Vader ….dat U hierdie dinge vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het.” Matteus 11:25 Gedagte vd week Gedagte vir die week : ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 22 April 2017 Touch of Class Barnyard Ver 08-10 Mei 2017 Vaal Got Talent Inskrywings 12 Mei 2017 Vaal Got Talent Gala Aand 25 Aug 2017 Gemeentekonsert 15 Sep 2017 Gholf Dag Heron Banks Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.