NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Op pad na jou destinasie!!
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Hartlik welkom in die Erediens!
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Bekering.
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Vrugte van die Gees.
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember 2 1 7 7   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin Voorbidding Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing Bid asb vir MJ Jacobs vir volle genesing Dank Gebede 31 31 Desember 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Rus reg in 2018 . . . Geluk loop hand aan hand met ’n diep vrede in God. Hiersonder gaan 2018 net nog ’n jaar van onvervulde behoeftes wees. Die regte soort geluk vat regtig pos in jou binneste as jy doelbewus kies om weg te stap van jou eindelose behoeftes na God toe. Die meeste mense vind nooit sulke vrede in die Here nie. Hulle idee van geluk werk soos ’n dwelm. Hulle dink nog besittings gaan hulle gelukkig maak. Hulle benodig retail therapy of ander tydelike plesiere om goed te voel oor hulleself. Dan raak hulle verslaaf hieraan, sonder dat hulle ooit blywende geluk smaak. Hierdie soort geluk is immers geleë in die volgende ding wat hulle nog moet hê. Die enigste skuif wat in 2018 ewige dividende sal oplewer, is daardie skuif na innerlike vrede. Kom tot rus aan God se voete. Parkeer jou lewe by Hom. Rig vir jou ’n uitkyktoring op in Sy teenwoordigheid. Raak stil voor die Here, soos wat Habakuk 2:20 sê. Laai jou laste aan sy voete af. Wag op Hom. Nee, moenie op diens wag nie, wag net op God. Sy teenwoordigheid is hemelse manna. Dan sal jy in 2018 rus kry vir jou gemoed. Here, maak stil my klagtes, kalmeer my angs, verban my twyfel, sodat ek in U tot rus kan kom.  Plaas my voete op die vaste Rots, wat Uself is – O Ewige en Sterke God. Amen! HY sal SY Engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan. Ps 91:11 Voorspoedige deur Stephan Joubert Dankie HERE dat U ons tot hier gebring het. Stap asseblief saam met ons deur hierdie nuwe jaar (2018) wat voorlê. Amen! Mag jou jaar vol wonderwerke, liefde & geluk wees. Alles so uit GOD se Hand. Ons X3 prediaknte en huisgesinne wens jou en jou familie ‘n GOD geseënde 2018 toe! ??? hierdie kersfees Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 28 Jan 2018 Leon Feirreira NG Gemeente MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie! Van Deon, Danie, John & huisgesinne Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.