NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Besluit watter liedere julle wil sing.
Advertisements

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
“… ons is soos klei en U die POTTEBAKKER…”
Omdat.
Kultuur, Kuns & Vermaak:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 06 Augustus
Liefde vir mekaar – Deel 1
MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 12 Februarie
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 September
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 18 Desember
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Ons dank ook ons HEMELSE VADER dat ons uitreikspan veilig terug is.
Elkeen het ‘n spesiale geskenk
Ondersteun die Liggiefees sodat die kindertjies kan feesvier
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 07 May
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Wat is jou gebed vir hierdie land van jou?
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
‘n Boemelaar se storie van lig
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 31 Desember
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Sielskos: Tit 1-3; Matt 14:13-21; Ps 145:1-13; Spr 4:20-22
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 April
MOENIE vir Leon Feirreira misloop nie!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 05 Augustus
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“Jy moenie bang wees dat dit skielik sleg sal gaan met ou nie…”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 11 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 24 April
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 27 Maart
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 09 Oktober
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 03 Julie
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Hierdie geleentheid moet jy nie misloop nie!!!
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 April
“…maar Dawid het by die HERE sy GOD krag ontvang”
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 20 November
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 13 Maart
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Vaalpark Congregation Sielskos: Rom 13:12-14:19 & Joh 1:1-14
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 25 November
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 23 Desember
“gevangene van die wet”
Vaalpark Congregation
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 17 Desember 2 1 7 7   Gemeente – Algemeen -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante NG Gemeente Vaalpark Gebedsbulletin No. 51 van 2017 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie egskeidings Bid asb saam vir Eskom & sy werkers Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing 17 17 Desember 2 1 7 7 -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Word deel van die mooiste Kersspel ooit Deon Serfontein Tel: (016) 971-3027 Sel: 083-288-7555 Ek het al die volgende verhaaltjie iewers gedeel, maar dit bly vir my roerend mooi. Dit handel naamlik oor kindertjies wat ‘n Kersspel by hulle kerk opgevoer het. Die outjie wat die herbergier gespeel het en wat vir Josef en Maria moes sê daar’s nie plek in die herberg nie, het swaar gekry om dit te sê tydens inoefening. Vir hom was dit net nie reg om hierdie arme twee mense sonder ‘n slaapplek weg te stuur nie. Maar die Sondagskool juffrou het voet by stuk gehou. Hy moes eenvoudig vir “Josef en Maria” wegstuur. Die aand tydens die opvoering toe Josef en Maria by die herbergier aankom, het hy doodstil gestaan. Toe die juffrou van agter die gordyn af vir hom sê om vir Josef-hulle te sê daar’s nie plek nie, sê hy: “Ongelukkig is die herberg vanaand vol.” Maar toe Josef en Maria met hangskouers van hom af wegstap, roep hy haastig uit: “Wag, julle kan vanaand my slaapkamer kry. Ek sal in my ma-hulle se kamer op die mat gaan slaap!” Die hele toneel was ontwrig. Die juffrou was kwaad en die jong akteurs het ook nie geweet hoe verder nie. Maar miskien was dit die beste Kersopvoering nog! Want die outjie wat die herbergier gespeel het, het iets van Jesus se soort Kersfees gesnap. Hy het besef dat Kersfees regtig oor iets anders, nee: oor Iemand anders, gaan. Jesus is die Een wat Kersfees met nuwe inhoud vul. Jesus se presente is nie met helder papier toegedraai nie. Hy bring ook nie sakke vol goedkoop geluk na ons toe nie. Hy verander mense. Hy maak dat selfs kindertjies hulle kamers afstaan aan mense wat nie ‘n dak oor hulle kop het nie. Kersfees is ‘n ander soort fees vir mense wat Jesus volg. Ja, sy mense gee ook presente weg, maar hulle doen meer as dit. Hulle gee iets van hulleself weg. Kerstyd is ‘n tyd van deernis. Dis ‘n tyd wanneer Jesus se volgelinge diegene raaksien wat nie kos op hulle tafels het nie, en niemand om vir hulle goed te wees nie. Dis die tyd dat sy kinders ‘n kruk word vir diegene wat deur die lewe mank geslaan is. Kerstyd is omgee-tyd, trane-afdroog-tyd, selfgee-tyd. Dankbaarheid in my hart My liggaam voel soms seer, maar my liggaam werk nog. Ek slaap nie goed party aande nie, maar ek staan elke dag op om nog ‘n dag aan te pak. My beursie is nie vol nie maar my maag is. Ek het nie al die goed wat ek wil hê nie, maar ek het als wat ek nodig het. Ek is dankbaar want al is my lewe nie perfek nie, dit is my lewe en ek is dankbaar en gelukkig. Ek is dankbaar vir ‘n kans om te lewe, selfs met al sy teluerstellings en hoogtepunte. Dit is onbeskryflik, dat daar altyd iets is om voor dankbaar te wees….elke liewe dag!! Wees elke dag dankbaar en dank GOD! Gedagte vd week ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek 25 Des 2017 Kersdiens @08:00 NG Gemeente 31 Des 2017 Oujaarsdiens @08:30 NG Gemeente 28 Jan 2018 Leon Feirreira NG Gemeente MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie! deur Stephan Joubert Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.