De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ons storieboek oor Jesus se geboorte

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ons storieboek oor Jesus se geboorte"— Transcript van de presentatie:

1 Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Sondag, 23 Desember 2018 Welkom in die Erediens! Tema: Ons storieboek oor Jesus se geboorte Teks: Matt 1:18-25; 2:1-12; Lukas 2:1-20 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2 Gebed

3 Wat die krip van Jesus sê
(Stephan Joubert)

4 “ Liewe Jesus ”

5 Stephan Joubert skryf: Die hartseer van dit alles is dat ons begrip van Jesus se geboorte dikwels bepaal word deur allerlei romantiese voorstellings.

6

7

8 Skriflesing: Matt. 1:18-25; 2:1-12 en Luk. 2:1-12

9 Maria was verloof aan Josef; Swanger geraak deur die Heilige Gees;
Matteus 1:18-25 Maria was verloof aan Josef; Swanger geraak deur die Heilige Gees; Engel verskyn aan Josef; Hulle moet die Seun wat gebore word Jesus noem

10 Koning Herodes nie gelukkig met Jesus se geboorte nie; Sterrekykers
Matteus 2:2-12 Koning Herodes nie gelukkig met Jesus se geboorte nie; Sterrekykers

11 Die keiser gee opdrag dat almal getel/opgetek moet word;
Lukas 2:1-20 Die keiser gee opdrag dat almal getel/opgetek moet word; Tyd het gekom om geboorte te skenk Al die plekke was vol

12 Waar kom ons kersgebruike
& simbole vandaan???

13 Die kersboom Wanneer die bladwisselende bome hulle blare in die winter verloor, behou immergroen bome hulle diepgroen blaredos. Om hierdie rede word hulle (veral die denneboom) al baie jare in godsdienstige seremonies gebruik om LEWE uit te beeld. Duisende jare voor ons kersfees begin vier het wat dit al die geval.

14 Die vroeë Christelike kerk het die gebruik van kersbome afgekeur omdat hulle dit as ‘n heidense gewoonte beskou het. Tog het sommige Christene voortgegaan met die gebruik omdat die kersboom vir hulle gedien het as die simbool van Christus – die Ewige lewe.

15 Hoeveel van ons sit jaar na jaar ons kersbome op sonder dat ons al ooit gewonder het: Hoekom nou juis ‘n boom? Gaan huis toe en gaan kyk met nuwe oë en betekenis na julle kersbome.

16 Kerse Kerse is al sedert die vroegste tye in godsdienstige seremonies gebruik om geestelike lig te simboliseer. Die vroeë Christene het kerse by hulle kersfeesversieringe gebruik as simbool van hulle geloof in Jesus- die LIG van die wêreld.

17 Wat beteken die kerse/ liggies tussen jou kersfeesversierings vir jou
Wat beteken die kerse/ liggies tussen jou kersfeesversierings vir jou? Mag dit vir elkeen van ons simboliseer dat Jesus die Lig van die wêreld is.

18 Kersvader Die heel eerste St Nikolaas was ‘n Christelike biskop wat Jesus se woorde: “dit is saliger om te gee as om te ontvang” ter harte geneem het. Hy het sy rykdom met die arm en behoeftige mense rondom hom gedeel, meestal deur sakke goud deur hulle vensters of by hulle skoorstene af te gooi.

19 Volgens ‘n ou legend het een van hierdie stukke goud in ‘n kous geval wat langs die kaggel opgehang is om droog te word. Ons gebruik om kouse langs die kaggel op te hang en ook die storie dat Kersvader deur die skoorsteen kom, spruit hieruit.

20 Klokke Lank voor die eerste Kersfees is klokke al tydens godsdienstige seremonies gebruik. Die ou Egiptenare, Grieke en Romeine het klokke gebruik om goeie sowel as slegte nuus aan te kondig. Die vroeë Christene het klokke gebruik om die heerlike nuus uit te dra dat Christus gebore is.

21 Mag die klokke nie net in ons kersversierings wees nie, maar ook in ons harte afgaan

22 Gebed

23 Dankoffers Dankgebed

24 Ontvang die Here se seën…

25 Amen


Download ppt "Ons storieboek oor Jesus se geboorte"

Verwante presentaties


Ads door Google