THE 41ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Vervolging kom van alle kante af. Burgers eis die Sjaria (Islamitiese) wet, wat die bekering tot Christenskap sal verbied. Die Islamitiese Staat het aanvalle in Bangladesj verhoog. Christene word gedwing om in huise te ontmoet en ontvang gereeld doodsdreigemente. Ten spyte hiervan, neem talle Moslems vrywilliglik die risiko van vervolging, om Jesus te leer ken.
Bid vir 'n sterker Christelike invloed in terme van politiek. BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat Christene sterk sal staan ten spyte van swaarkry. Mag hul vervolgers sien dat dit God aan die werk is. Bid vir 'n sterker Christelike invloed in terme van politiek. Bid dat ons projekte die hulp aan gelowiges sal bied wat hulle benodig.