De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

\.

Verwante presentaties


Presentatie over: "\."— Transcript van de presentatie:

1 \

2 DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
As jy in die Maledive gebore word, word jy as ʼn Moslem gebore. Om Islam te verlaat kan die verlies van burgerskap beteken. ʼn Normale kerklewe is onmoontlik vir die klein getal Christene in die Maledive. Christene kan nie godsdienstige aktiwiteite in die publiek aanbied nie, en daar is ook geen volledige Bybel beskikbaar in hul moedertaal nie.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid vir die Kerk om kreatiewe maniere te vind om byeen te kom en om mekaar aan te ondersteun. Bid dat die Liggaam van Christus in die Maledive sal groei. Bid dat Christene sal weet dat hulle nie alleen is nie, en dat hulle versterk word in die Here.


Download ppt "\."

Verwante presentaties


Ads door Google