De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Saoedi-Arabië is die tuiste van Mekka, die geboorteplek van Islam. Die enigste kerkgeboue in die land lê in puin en daar is geen godsdiensvryheid nie. Om tot Christenskap te bekeer is die grootste sonde wat ʼn Moslem kan pleeg, en is strafbaar met die dood. Druk vanaf families is baie hoog en sou nuwe gelowiges se Christengeloof aan die lig kom, loop hulle die gevaar om vermoor te word, om die familie se eer te herstel.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Christene in Saoedi-Arabië sal groei in hul geloof deur middel van Christelike webwerwe en TV-programme. Bid dat Saoedi-gelowiges maniere sal vind om Jesus te deel met hul familielede. Bid dat die Here Sy kinders sal help om getrou te bly aan Hom, selfs in ʼn nasie waarin dit moeilik is om Hom te volg.


Download ppt "DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google