De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die Heiliges Word Oorwin

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die Heiliges Word Oorwin"— Transcript van de presentatie:

1 Die Heiliges Word Oorwin
Daar kom binnekort 'n tyd wat hulle God se ware kinders gaan vervolg. Groot groepe mense wat sê dat hulle Sy kinders is sal onder die vervolgers wees. Hierdie mense is so mislei, dat hulle dit nie eers sal besef nie.Hulle sal dink hulle is besig om saam te werk vir "vrede".

2 1Thes.5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid - dan
oorval 'n skielike verderf hulle soos die barensnood 'n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

3 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die
Dan.7:21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin.

4 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges
Ope.13:7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

5 En 'n leër is aan die horing oorgelewer in goddeloosheid
Dan.8:12 En 'n leër is aan die horing oorgelewer in goddeloosheid saam met die voortdurende offer; en dit het die waarheid op die grond neergewerp en in sy optrede voorspoed gehad.

6 En op grond van sy slimheid sal hy met geluk groot be-
Dan.8:25 En op grond van sy slimheid sal hy met geluk groot be- drog pleeg, en hy sal groot dinge onderneem en baie mense onverwags vernietig, ja, optree teen die Vors van die vorste, maar hy sal sonder toedoen van mensehand verbreek word.

7 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond
Ope.13:3 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond was, ( tyd toe die pouslike mag tydelik gebreek was) en sy dodelike wond is genees. (sy nuwe mag wat daagliks toe- neem) (Word asb. wakker en kyk wat gebeur oral in die wêreld !) En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aangegaan.

8 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het,
Ope.13:4 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk ? Wie kan teen hom oorlog voer ?

9 En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal
Ope.13:8 En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is,geskrywe is nie. (God weet ALLES daarom weet hy reeds wie vir Hom en wie teen Hom gaan wees.)

10 Al hoor ons steeds van die "heilige oorlog" tussen die
Moslems en die Christene moet ons nie mislei word nie. Al die ander gelowe:Hindu's, Jode, Moslems,die Protestante ens. is almal besig om onder die Roomse kerk verenig te word - kastig ter wille van wêreld vrede.Hulle probeer om die Toring van Babel te Herbou !

11 Het jy al ooit gehoor,gelees of gesien dat: Die Pous Sê:
Hulle is die "Moeder van al die Kerke"? Let Op ! Ope.17:5 ...en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid,die groot Babilon, die moeder van die hoere (afvallige protestante kerke) en van die gruwels van die aarde.

12 Ek kry baie "christelike e-pos"van wonderwerke wat oral
gebeur. Bv. Die moslem man in Egipte wat sy kinders vermoor het, toe begrawe hy sy 2 kinders lewendig saam met haar en dat " 'n man in deurskynende klere en met bloeiende hande" (Jesus) hulle versorg het. Dit is nie jesus nie ! Sy wonde bloei lankal nie meer nie. Dit is 'n leuen van Satan ! Dit is alles deel van die VALS "Tekens en Wonders" van die eindtyd waarteen die Bybel waarsku. ! (So ook die verskyn- ings oral van Maria en vvv's)

13 Gaan kyk op die internet by: H.A.A.R.P. Daar is tegnologie
wat Hollografiese beelde op groot dele van die wêreld tegelyk kan laat verskyn. Hulle maak gebruik hiervan onder andere. Wees gerus op die uitkyk vir meer "Wonderwerke" Dit is die Duiwel en sy Agente se werk nie Jesus s'n nie ! Pas maar gerus ook op vir Ierse aartappelboere wat niks van die Bybel weet nie. En die Vrymes- selaar tekens wat hy gee met sy hande in die lug !


Download ppt "Die Heiliges Word Oorwin"

Verwante presentaties


Ads door Google