De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"— Transcript van de presentatie:

1

2 DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Alle burgers word geleer, van ʼn baie jong ouderdom, om Kim Jong-Un te aanbid. Baie Christene leef as geheime gelowiges en deel nie eers hul geloof met hul kinders of familie nie. As Christene ontdek word, word hulle na arbeidskampe gestuur, gemartel of selfs op die plek doodgemaak. Hul gesinne, wat ook as skuldig gesien word a.g.v. hul verbintenis, deel dieselfde lot.

3 BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat Noord-Koreaanse gelowiges hul oë op Jesus sal vestig te midde van swaarkry. Bid dat God voorsiening sal maak vir vervolgde Christene wat kos, water en skuiling uiters nodig het. Bid vir die Liggaam van Christus om te bly groei in Noord-Korea.


Download ppt "DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR"

Verwante presentaties


Ads door Google